Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zia Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker rustig, met baie om te doen by Zia om jou heel dag besig te hou. Ja, ons het baie lekker gebly. Daar is so baie om te doen en is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Extraordinary. It exceeded our expectations. Everyone was just super amazing. Sheer bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjies, goed gemeubileer, vriendelik, lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

10-ster akkommodasie - absoluut puik. Ek kan met absolute oortuiging sê dat Zia Cottage die beste akkommodasie is waarin ons al ooit gebly het. Die huis is so mooi en keurig toegerus, en die aandag aan fyn detail was ongelooflik. Die gasvrou se kommunikasie was uitstekend. Ons het sommer weer verblyf daar bespreek vir Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Besonders - onberispelik skoon en netjies. Pragtige plek en baie skoon en netjies met meer as wat benodig word vir 'n heerlike, stil en rustige wegbreek. Beddegoed van topklas en die hele eenheid is baie goed toegerus, dit is 'n absolute plesier om te geniet. Baie dankie vir die bederf ook. Jip, ek beveel die verblyf sterk aan - besonders, netjies en nie jou gewone nie - dit het daai iets ekstra - Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Loved everything about the place. We had the honor to stay in this beautiful, tranquil, and peaceful place. From the moment we entered, the scent fetching you from the door to all the necessities you need, everything you'll need is there to make your stay as comfortable as possible. This is truly a home away from home, and if you forgot some toiletries, the host has got you covered with everything you can think of. The place is kids friendly. I have never seen so much entertainment for kids at a guest house. We'll definitely be going there again. Oh, and to be honest, the pictures do not do the place justice! It's more beautiful. Go and experience it for yourself!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Best stay ever! One of my best stays ever! Wow! Is all one can say. The host's attention to detail is magnificent. So many little extras that made our stay absolutely wonderful. The crisp white linen is also just pure luxury. We'll be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-petrus S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Netjies, modern en baie goed ingerig. Ons het baie lekker hier gekuier. Die cottage beskik regtig oor 'n baie lekker leef- en kuierareas wat goed ingerig is, met 'n groot verskeidenheid van tydsverdrywe. Die plek is baie netjies en skoon en is ook baie goed toegerus met breekware, kruie en ander benodighede wat jy sou dink jy net by jou huis sou kry. Die gasvrou, was baie goed met haar kommunikasie en vinnig om terug voer te verskaf met duidelike instruksies oor wat waar is. Regtig baie goeie diens van haar af. Ons sal definitief Zia Cottage weer gebruik wanneer ons in die area verblyf benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Ongelooflike huis met top-end afwerkings. Die eienaar het aan alles gedink! Baie goeie uitleg met mooiste patio en jacuzzi. Daar is iets vir almal om te doen. Lekkerste duvets en komberse. Soveel complimentary geskenkies. Mens voel eerlikwaar spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 772
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 772
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e2c7990e2f8b92463f3ab66f3fb20f67cd62fb79dfff94d887b2da27606b982f1ac07f8bf04fcbdc41efc93e0585628fa98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 772 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Witzenberg Game Park Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.382037966329 19.216553819609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang