Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zielenrust

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Zielenrust, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zielenrust is 'n pragtige, rustieke en eko-vriendelike hut aan die voorheuwels van die Hawequaberg net 6,8 km buite Wellington. Hierdie hut word omring deur berge, fynbos en asemrowende uitsigte oor die dorp wat dit ideaal maak vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Hierdie kajuit kan gemaklik 4 volwassenes akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bad met pragtige landskap-uitsigte. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Linne, sowel as bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskassie, tweeplaatstoof, ketel, koffiesuier, eetgerei en breekware. Van die leefarea af lei 'n groot patio met 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n buitebraai-area, skadu bome en 'n hangmat waar gaste kan terugsit, ontspan en die vars berglug geniet. 'n Braairooster, vuuraansteker en hout word voorsien.

Apart van die kajuit is 'n buitebadkamer met 'n stort wat aan die voorkant oopmaak om die pragtige natuurskoon te geniet.

Of hulle nou in die houtvuurde plonspoel ontspan, op die stoep sonbaai, of langs die berg stap, gaste van Zielenrust is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Zielenrust
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thonéll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R301, Zielenrust, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zielenrust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Zielenrust, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4056ce92d9128bd1f130c6625ac8bfe621e6ec3a8a5fe961837bb77db9e0df4b30defeb23041a51563fd007086652be1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R301 Zielenrust 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.665523494843 19.074629781591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang