Ziggy’s River Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hartebeesfontein Plaas Erfdeel 355, Krugersdorp, 1970, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ziggy’s River Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas op die oewer van die Magaliesrivier net buite Magaliesburg. Dit is die ideale rustige wegbreek in die natuur.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n buitestort en linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n plafonwaaier.
Daar is 'n onderdakstoep met sitplek, sonstoele, 'n braai, plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 25,5 km vanaf Magaliesburg en 38 km vanaf Krugersdorp. Die Wieg van die Mensdom en Sterkfonteingrotte is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ziggy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- R560, Hartebeesfontein Plaas Erfdeel 355, Krugersdorp, 1970, Gauteng
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hartebeesfontein Plaas Erfdeel 355, Krugersdorp, 1970, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang