Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittlewood-rylaan 10, Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 bied selfsorgverblyf en is in die Zimbali Gholfbaanlandgoed aan die Noordkus geleë. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid geriewe en doendinge waartoe gaste toegang het.

Dié dubbelverdieping-villa met ten volle lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV; hierdie kamer spog met uitsigte oor die gholfbaan, meer en see. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vierde kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite- of privaat badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n omskakelaar vir rugsteunkrag.

Ten volle toegeruste kombuis met yskas, vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, Nespresso-koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser. Die huis beskik oor 2 leefareas, een bo en een onder; 'n binnenshuise vermaakarea wat spog met 'n kroeg, TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, en 'n pooltafel.

Die buitelug-vermaakarea spog met 'n swembad en 'n braai-area vir gaste om te gebruik. WiFi is ook in die huis beskikbaar, en daar is 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer.

Die landgoed spog met swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en muurbalbane, en 'n privaat strand waar verskeie watersporte geniet kan word op afspraak, om maar 'n paar geriewe en doendinge te noem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 206

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Brittlewood-rylaan 10, Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittlewood-rylaan 10, Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d8347de5c23bbf1ae8b3acf1de6327a526418a6228255b7cba5c9bef9ce6845786eccb5545cd74dba047015066d803cc89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 10 brittlewood Drive Zimbali 20000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.559245 31.190633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang