Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Architectural Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-rylaan 6, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R14 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zimbali Architectural Villa is 'n pragtige selfsorgvilla op Ballito se gesogte Zimbali Coastal Estate. Die argitektoniese ontwerp van die villa laat gaste toe om die uitsig oor die meer, see, woud en gholfbaan vanaf die binne- en buite-areas, wat pragtig saamsmelt, te bewonder. 'n Koivisdam omring die huis en skep 'n unieke grag-effek.

Die villa is met sonkrag en 'n UPS-rugsteunkragstelsel vir die WiFi toegerus sodat gaste nie die effek van beurtkrag hoef te ervaar nie.

Die pragtige villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met manjifieke uitsigte oor die landgoed. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, privaat sitarea, studeerkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en moderne toebehore toegerus. Die villa het 2 sitareas, 'n aparte opwaskamer en 2 buite-eetareas. Buite is daar 'n randvloei-swembad en 'n uitsig oor die meer en die gholfbaan. 'n Draagbare gasbraai en 'n ingeboude houtskoolbraai is beskikbaar.

Die Zimbali Coastal Estate bied 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite op die perseel, soos direkte toegang tot die strand, 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Tom Weiskopf ontwerp is, 'n spa, fiets- en staproetes, voëlkyk, joga, kajakvaart, restaurante, tennis, pikkelbal, basketbal, netbal, sokker, swem, putt-putt en krieket.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Ligging

  • Mahogany-rylaan 6, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 14 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 14 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-rylaan 6, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA363563137f6d0032f3198a60e2e0dd4f85c196d339fe12f4976386afb2f721e53e94594689f57a956361df01266c15dbb974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 950 per nag (plek vir 8) 6 Mahogany Drive Zimbali Coastal Estate 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.548800415625 31.19252449557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang