Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Boulevard Suites

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zimbali Boulevard Suites bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig in Ballito, KwaZulu-Natal en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat uit die stad wil ontsnap.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan op warm somersdae in die swembad op die dak ontspan en daar is ook 'n dek en braaigeriewe in die swembadarea. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n lieflike balkon en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mpume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Boulevard Suites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7540eb04ba15a1279af269b66c13e72aab5875edd351749bba2abeba514e0bbe149b3ce5bea85cdc83c9845f2e0562b50681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Albizia Drive Zimbali Boulevard Suite 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.555096420465 31.183241307736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang