Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Forest Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-weg 12, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Forest Villa is sowat 900 m van Zimbali se privaat toegangstrand af geleë. Zimbali Estate is in 'n eko-woud langs die kus geleë en is 'n gewilde vakansiebestemming met hope doendinge en geriewe om van te kies.

Die ruim hoofslaapkamer op die grondvloer het sy eie ingang na die patio-area. Hierdie slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet met 'n bidet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is bo geleë met 'n gedeelde patio. Die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kantoor op die boonste verdieping en 'n gastetoilet onder.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die ruim leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea maak oop op 'n uitgestrekte omhuldek met 'n pragtige plonspoel.

Gaste het toegang tot verskeie geriewe op die landgoed, wat verskeie swembaddens, natuurroetes, die Zimbali-gholfklub, spageriewe by 2 Mangwanani-plekke, tennisbane by die Bosbokklub en 'n verskeidenheid restaurante en volledig gelisensieerde kroeë binne die landgoed insluit. . Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Forestwood-weg 12, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-weg 12, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e78af52a6387b49549113aaf5991325e2bf94f0a5e71a3ff545ce49536fb986f832eed942217213a2a411a39735d1893d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 12 Forestwood Drive Zimbali Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.553486531908 31.197851060692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang