Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Suite 217

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zimbali Suite 217 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Hierdie verblyf spog met 'n see-uitsig en is ongeveer 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, asook tot die oord se geriewe wat 'n swembad, gimnasium, die Vallei van die swembaddens, die Bosbokklub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, verskeie kroeë en 'n koffiewinkel insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbde84dc350dc9df83e1488d8aaa1842a82ed0f255a939012d2f05344384e15a3257baf1416f531c84c5062f406c1c89b03d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5626206 31.1902944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang