Zimbali Suite 522
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwoodrylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Suite 522 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is net sowat 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en daarom ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die oord se geriewe wat 'n swembad, gimnasium, die Valley of the Pools, die Bushbuck Club, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë en 'n koffiewinkel insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Ragini Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 36
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Corkwoodrylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwoodrylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal