Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Suites 224

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zimbali Suites 224 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n kompleks in Ballito en is sowat 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe wat dit 'n ideale opsie vir ontspannings- en sakereisigersmaak.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos 'n swembad, Valley of the Pools, Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë en 'n koffiewinkel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c1b98c9abeac5afb96822a3dc87255c81c18eb0c0f46a8d75e1c4189d1915c0f2bf6e75b407bd94d4b99285a78e3ac43768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5626206 31.1902944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang