Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali View Eco Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Zimbali View Eco Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Varusha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varusha R

Breathtaking view!

We had an amazing stay. Everything was perfect. The breakfast was lovely.

Londeka G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londeka G

It was amazing. I'm definitely going back.

The place is awesome.

Jaco N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Goeie ligging, naby eet- en kuierplekke. Personeel is vriendelik.

Ja, ons het lekker gebly.

Hendrik G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G

Baie mooi uitsig met 'n rustige atmosfeer!

Ons is baie tevrede met wat ons daar gekry het. Dit was baie naby geleë aan eetplekke asook aan die strand (met 'n voertuig).

Schalk V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V

Uitsig besonders.

Bestuur nie baie profesioneel nie.

Bheki D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bheki D

We were welcomed by Mr Mhlongo, the resident manager, he was so friendly and he assisted us with directions.

Everything was just perfect, and we enjoyed our stay.

Hannes V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Pragtige uitsig en lekker ontbyt.

Stortafvoer het vir twee dae nie gewerk nie, maar is toe reggemaak. Ons het selfs 'n dag langer gebly.

Sophie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie G

Pragtige uitsig oor die see.

Gemaklike kamer en badkamer, Ongelooflike uitsig oor die see. Heerlike ontbyt. Ons het baie tuis gevoel, die personeel is awesome.

Petri K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petri K

Mooi uitsig.

Mooi uitsig en vriendelike diens. Lekker ontbyt.

Godwin D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Godwin D

Mixed feelings.

Breakfast was not impressive and very limited. Bathroom remained dirty even after requesting cleaning. Manager not available wen support needed and at some point rude to us. Location is great.

Leon F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Uitstekend.

Fantastiese see-uitsig. Vriendelike ontvangs en diens.

Lucille F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille F

Pragtige uitsig en gasvryheid.

Staff is baie vriendelik, ontbyt was van hoë gehalte. Kamer skoon en baie gerieflik. Die uitsig is ongelooflik mooi, kan rustig sit en die walvisse en dolfyne dophou.

Thys F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys F

Baie aangenaam en baie netjiese gastehuis.

Sthe en sy personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Alles baie netjies, skoon en op sy plek. Sthe sal regtig uit sy pad gaan om mens te help en gemaklik te laat voel. Zimbali View in ongelukkig nie in Zimbali Estate nie en die oprit is baie styl en ietwat moeilik om op te kom tot waar mens moet parkeer.

Lesego S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesego S

Good travel destination.

The staff is very friendly and helpful.

Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: David Place 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcLz67wKNuSRJZ4V0881KRLCYt7jyxHfS0U8t815uGQ0BcAhD84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 47 David Place Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.54517 31.21154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang