Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali View Eco Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Varusha R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Breathtaking view! We had an amazing stay. Everything was perfect. The breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Londeka G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

It was amazing. I'm definitely going back. The place is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Goeie ligging, naby eet- en kuierplekke. Personeel is vriendelik. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie W
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Sep 2024

Glad nie waarde vir geld. Nee. Badkamer deur van rail af gekom. Geen bo lakens nie. Stort was nie skoon. Meubels en dekorasies voel nie na waarde vir geld. Matras nie lekker en geen komberse. ( was baie koud in natal). In die algeheel is dit nie R2000 se waarde nie. Zimbali en Eco in die naam is baie misleidend. Supersport nie in kamer beskikbaar (Rugby).

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie mooi uitsig met 'n rustige atmosfeer! Ons is baie tevrede met wat ons daar gekry het. Dit was baie naby geleë aan eetplekke asook aan die strand (met 'n voertuig).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Uitsig besonders. Bestuur nie baie profesioneel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bheki D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

We were welcomed by Mr Mhlongo, the resident manager, he was so friendly and he assisted us with directions. Everything was just perfect, and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Pragtige uitsig en lekker ontbyt. Stortafvoer het vir twee dae nie gewerk nie, maar is toe reggemaak. Ons het selfs 'n dag langer gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sophie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Pragtige uitsig oor die see. Gemaklike kamer en badkamer, Ongelooflike uitsig oor die see. Heerlike ontbyt. Ons het baie tuis gevoel, die personeel is awesome.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petri K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2020

Mooi uitsig. Mooi uitsig en vriendelike diens. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: David Place 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcLz67wKNuSRJZ4V0881KRLCYt7jyxHfS0U8t815uGQ0BcAhD84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 47 David Place Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.54517 31.21154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang