Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Views Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horsewood-rylaan 44, Port Zimbali, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Zimbali Views Villa is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, die Zimbali Coastal Resort, en bied verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, en bied direkte toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en bied ook toegang tot die balkon met 'n pragtige uitsig. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 3 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die aparte opwasarea. Die sitarea het lugversorging, sitplek en 'n TV en lei na die vermaakkamer waar gaste 'n eiland met sitplek, 'n etenstafel vir 8 gaste en 'n pooltafel sal aantref.

Stapeldeure lei na 'n groot buite-area met 'n swembad, 'n gasbraai en 'n panoramiese see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die oord se geriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 209

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Horsewood-rylaan 44, Port Zimbali, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horsewood-rylaan 44, Port Zimbali, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d3909ddf2edb52d0d8b03814799e3c3379f6e9a7ec4761bc1cc505a3ab97e29cb9f24cb3b30ffc679afd1efb090eaddc044?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
44 Horsewood Drive Port Zimbali 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.558717101258 31.186583093599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang