Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Wedge Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R627, Zimbali Wedge 56, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Wedge Unit 56 is 'n selfsorg-meenthuis in Zimbali Wedge Estate. Die landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en is ideaal geleë binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié dubbelverdieping-meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en bad. Die goed toegeruste oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, oond, lugbraaier, koffiemasjien en elektriese stoof en oond.

Die aangrensende leefarea het 'n lugversorger en lei na 'n patio wat 'n buite-eetarea met sitplek het. Ander geriewe sluit 'n gedeelde swembad binne die landgoed en 'n omskakelaar in om die WiFi en TV aan te hou tydens beurtkrag. Globes is in lampe en plafon geïnstalleer om die ligte aan te hou.

Veilige parkeerplek is beskikbaar, met ekstra spasie vir 'n sleepwa. Die Ballito Junction Regional Mall en die Lifestyle Centre is binne 2 km vanaf die landgoed geleë. Ballito se hoofstrande is 4 km van die landgoed af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R627, Zimbali Wedge 56, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Wedge Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R627, Zimbali Wedge 56, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79da9f402883050dac4a97567925199b8c3cec91bfa28184409d9a63ac765eb5dc0c51cb80c53c3feec8be9ca50829a2c02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 R627 56 Zimbali Wedge 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.541656000545 31.195027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang