Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Wedge Unit 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Wedge Unit 42 is 'n selfsorg-meenthuis in Zimbali Wedge Estate. Die landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante, en is ideaal geleë binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié dubbelverdieping-meenthuis bied slaapplek aan 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort en bad. Die goed toegeruste oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, en lei na 'n wasarea.

Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na 'n patio wat 'n buite-eetarea met sitplek het.

Veilige parkeerplek is beskikbaar, met ekstra spasie vir 'n sleepwa. 'n Omskakelaar is geïnstalleer om die Wi-Fi en televisie aan te hou tydens beurtkrag. Beurtkragbolle is in die meeste lampe geïnstalleer om die ligte aan te hou.
Hierdie items moet asseblief nie aangeraak of daarmee gepeuter word nie.

Die landgoed bied ook 'n swembad. Die Ballito Junction Regional Mall en die Lifestyle Centre is binne 2 km vanaf die landgoed geleë. Ballito se hoofstrande is 4 km van die landgoed af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Wedge Unit 42 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08513edd84072fff4554cb370596f1f09ac9a2cc2fc0d176a90f4369f7575afeb2e253796abc019eb338e27913376b5b3c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Zimbali Drive Zimbali Wedge Estate 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.540661002829 31.19578881969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang