Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zinkwazi Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 28, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Zinkwazi Views is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis met ongerepte see-uitsigte in die kusdorpie Zinkwazi Beach. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapsaal-styl kamer het 3 stapelbeddens. Al vier die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n kisvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die opwasarea beskikbaar. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kroegarea. WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n groot stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n swembad, houtdek, tuin, 'n omsetter en parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

6

3 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 28, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 28, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cfc1c30bf2d8b5b8e597623b481c431ed8f69f4a641f63f297c4601e67f9dd509b58947973ff4efec09fde459477b40f94a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12) 28 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.279687074451 31.43959468532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang