Zinyala Private Game Reserve
Beskrywing
Dié chalet met slaapplek vir 4 het 1 dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die solderkamer. Daar is 1 badkamer met 'n groot bad en 'n aparte stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis en sitkamer met 'n TV en DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, ketel en breekware. Daar is veilige parkering beskikbaar en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Die chalet is naby die gemeenskaplike swembad en klubhuis geleë. Dit is toegerus met elektrisiteit en gas. Let asb. daarop dat die ys en vuurmaakhout slegs beskikbaar is teen 'n addisionele koste en indien dit vooraf gereël is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kindertarief is van toepassing vir kinders onder 12 jaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Zinyala selfsorgkothuise is goed versteek en baie privaat. Dit is ideaal vir die bruidspaar, 'n romantiese wegbreek of bloot net 'n paartjie wat kwaliteittyd in die bos wil deurbring. Die kothuise is binne stapafstand vanaf die hoof Nyala-kamp. Kothuis-gaste het volle toegang tot al die geriewe by die Nyala-kamp (swembad, kroeg en sondek). Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n pragtige buite-stort. Daar is nie 'n TV nie. Daar is ook 'n stapelbed in die kothuis (oopplan). Die lieflike, privaat lapa het 'n braai en 'n gasbraai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, ketel en breekware. Daar is veilige parkering beskikbaar en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Dit is toegerus met elektrisiteit en gas. Let asb. daarop dat die ys en vuurmaakhout slegs beskikbaar is teen 'n addisionele koste en indien dit vooraf gereël is.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kindertarief is van toepassing vir kinders onder 12 jaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 3 slaapkamers. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die ander kamer het 3 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalet het 'n oopplan-kombuis en sitkamer met 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, ketel en breekware. Die chalet het sy eie privaat boma met 'n vuurmaakplek. Daar is veilige parkering beskikbaar en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Die chalet is naby aan die gemeenskaplike swembad en klubhuis geleë. Dit is toegerus met elektrisiteit en gas. Let asb. daarop dat die ys en vuurmaakhout slegs beskikbaar is teen 'n addisionele koste en indien dit vooraf gereël is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kindertarief is van toepassing vir kinders onder 12 jaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang