Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zion Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Aj Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het onvergeetlike herinneringe gemaak by Zion Game Lodge. Ons het ongelooflik lekker gebly en gekuier by Zion Game Lodge! Susan was uiters vriendelik en behulpsaam en het ons met soveel geduld bygestaan met al ons vrae. Die lodge self is pragtig en goed versorg, met alles wat jy nodig het vir ’n rustige wegbreek. Die swembad was ’n groot hoogtepunt vir ons! Dit was skoon, goed versorg, en het die perfekte plek gebied om af te koel na ’n warm dag in die bos. Ons het heerlik in die water ontspan en die kinders het dit ook baie geniet. Die natuurskoon, die diere-ervarings, en die pragtige sonsondergange het ons baie geniet en het ’n ware Bosveld-ervaring geskep. Sal beslis weer terugkom en hierdie plek aanbeveel aan enigeen wat op soek is na ’n onvergeetlike wegbreek in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
1 nag
5.0
Mei 2022

Unforgettable memories made at Zion Game Lodge. Our church group of 7 couples completed the last session of a 12 week Married for Life course at Zion Game Lodge. Susan and her husband went out of their way to make our weekend extra special. As a group, we bonded and built friendships, while feasting at Susan's huge Lapa table. The chalets are all specifically named, such as Friendship, Peace, Love, etc. All are beautifully decorated and super clean, with excellent beds and bedding. The garden is lush and green, even during winter, and has interesting spots to explore and discover. The deck overlooks the bushveld, where animals graze. We spent many precious moments on the deck, admiring this unique venue. I will recommend Zion Game Lodge, without a doubt, to any large group, where catering is provided by Susan. Families or couples will also reconnect here with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

Rustig en vriendelik. Susan is 'n uitstekende gasvrou. Sy het seker gemaak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Die lodge is in 'n pragtige tuin en die personeel is baie beleefd en deeglik. Ons het vreeslik lekker gekuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2021

Ons het dadelik tuis gevoel. Dis skoon en goed toegerus. John en Susan het ons vriendelik ontvang en al die fasiliteite uitgewys. Susan en haar span was so behulpsaam en ons almal is gou na ons kamers gehelp. Ons het afgepak en lekker ontspan. Wat 'n mooi plek! Ons sal graag weer saam met vriende Zion Game Lodge gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi F
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Ons het baie welkom gevoel. Die van Zyl gesin raak soos familie aan die einde van 'n naweek. Ons as familie het baie tuis gevoel by Zion Game Lodge, John het soveel kennis met ons gedeel sonder huiwering. Ester en Rember is baie behulpsaam en vriendelik, John en Susan is hartsmense, ek sal Zion Game Lodge vir enige een aanbeveel wat wil weg kom van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Typical bushveld peace. Being in unspoilt nature is a privilege that many do not have the opportunity to experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-anne G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2015

Zion Game Lodge was beyond awesome ... My girls and I had a great time, with the sound of nothing, except birds chirping during the day and crickets at night. I would definitely recommend it to anyone that just needs to get away from the buzz of the city. So peaceful, so relaxing, so chilled!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuyiselo M
1 nag
5.0
Nov 2014

Susan is an excellent hostess, very friendly What an awesome weekend! Everyone enjoyed themselves. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mireille J
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2014

Sal verseker weer van die lodge gebruik maak! Baie vriendelik en gasvry. Pragtige en goed toegeruste fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire R
Kort verblyf
4.2
Jan 2014

Lovely accommodation Game drives were amazing, very informative and plenty of game on farm to see. Only negative thing to say about the place is that the main house is very close to the accommodation. At times you feel you are invading their home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R790
R 790 R 593
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R 790 R 593
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden KQ69, Eefdeel 30 van 7, Rankinspas, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88130bfb41a68f869f155785d13cbcffadb2709911f7c6f544d1abd25c38d171a85dfacdd46b481c20fbc352c696092831a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Weltevreden KQ69 Portion 30 of 7 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.565583333333 27.943611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang