Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zomerlust 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsiglaan 12, Zomerlust Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Zomerlust 12 is 'n selfsorg-solderwoonstel in die Paarl, die grootste dorp in die Kaapse Wynlande. Die eiendom is in die veilige en rustige Zomerlust-landgoed geleë en is stapafstand van restaurante af.

Hierdie solderkamer het 'n oopplan-uitleg, akkommodeer 2 volwassenes en 1 kind, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond, en het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel beskik ook oor lugversorging, sonkrag om te help tydens beurtkrag, en gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n privaat ingang met veilige trappe na die woonstel. Gaste kan 'n Wyntoer by Nederburg Wines geniet, die Spice Route Destination besoek, of 'n dag saam met die wild by Aquila Wildreservaat Safari deurbring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Zomerlust 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Bergsiglaan 12, Zomerlust Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zomerlust 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsiglaan 12, Zomerlust Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA891726ef3f6fa82effcd4822b41283c14be4b20e675f061bcf04790a0420a320bd3ce36d0a89bd25c403707a026b53610ec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 12 Bergsig Avenue Zomerlust Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.743487636738 18.965600717352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang