Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Zomoya Game Farm

Selfsorg
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Vr.
14de14Mrt
Sa.
15de15Mrt
So.
16de16Mrt
Mo.
17de17Mrt
Zomoya Hooflodge
Slaapplek vir tot 14 mense
VOL
R5 000
per eenh.
R5 000
per eenh.
R5 000
per eenh.
R5 000
per eenh.
R5 000
per eenh.
VOL
VOL
R5 000
per eenh.
R5 000
per eenh.
R5 000
per eenh.
Zomoya Boskamp
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Zomoya Hooflodge
Selfsorg
Zomoya Boskamp
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Die eienaar sal voor aankoms in verbinding tree om die aankomstyd te bevestig en ekstra besonderhede vir tydens die verblyf te verskaf, insluitend die kodes vir die hek.
Gaste kan skoonmaak tydens hul verblyf versoek.
1 Rit per verblyf, hetsy tot by die uitkykpunt of op die plaas.
Gaste moet hul eie hout saambring. Ekstra hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Tariewe kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Die naweektarief is gebaseer op 'n minimum van 6 volwassenes, maar gaste kan hieroor navraag doen.
Die swembad mag slegs deur die hooflodge se gaste gebruik word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmaniesrivierdrift Plaas 199/1, Zomoya Wildplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2328149f8c119c8dd791d8841f886415b92e9ae44136295f31ef02eee6927e49f2886a177b8575fbe2b7830256b2c95bbb06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 Malmaniesrivierdrift Farm 199/1 Zomoya Game Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.161184343777 27.7282797804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456