Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zondi Safari's

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linda V
1 nag
5.0
Nov 2020

Wonderlike ervaring. Yolandi en haar man het uit hulle pad gegaan om die aand werklik spesiaal te maak. Yolandi het vir ons 'n verjaarsdag 3 gang maaltyd voorgesit en dit was voortreflik. Ons kon heerlik gaan stap. baie veilig met 'n volledige kombuis, sitkamer, kroeg en wonderlike stoep. Dit was 'n fees vir ons familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandie
Zondi Safari's
Baie, baie dankie vir julle kuier op die plaas. Dit was so 'n lekkerte om julle hier te kon he. Kom kuier asb weer.

Angelique O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Awesome, relaxing atmosphere. What a wonderful place to stay. Great getaway from the city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandie
Zondi Safari's
Thank you so very much for your visit on the farm. Please visit us soon. Yolandie and Stompie

Karen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Ongelooflike mooi plaas en kuier soos met familie. Luuks en alles wat mens nodig het! Pragtige luukse eenhede. Skoon en Keurig. Was heerlik om daar te kuier- voel soos familie! Etes was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandie
Zondi Safari's
Gaste soos julle is maak n droom 'n werklikheid. Dankie dat ons ons stukkie hemel op aarde met julle kon deel. Yolandie Stemmet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Onze Rust, Vanaf die S1432, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6db220c848e242dcbac7e31c1488f9dd092b09e0604cab7f987986ae11808301ee42af5d07d03949febf304082de2580ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Onze Rust Off the S1432 9600 Vrystaat 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -28.338417506057 27.40813095137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang