Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zongororo Mountain Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Irmsche L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absolutely wonderful. Was wonderlik gewees. Het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Lekker gekuier. Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties gewees en het ons regtig baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer terug gaan. Die uitsig was asemrowend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Was baie lekker en die gids Stephan is a must have. Dit was baie aangenaam. Die enigste ding waaraan hulle moet werk, is om die woonstel daagliks skoon te maak. Swembad was vuil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Vriendelike diens. Baie netjiese plek en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gini V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Plaas atmosfeer. Ons het 'n heerlike naweek gehad en die kinders het die plaasatmosfeer verskriklik geniet. Die hikingroetes is baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Soos bo genoem, daar is 'n besondere aangename atmosfeer by die plek. Ons sal enige t. Die huislike plaasatmosfeer was baie aangenaam om te ervaar. Honde, perde en eende. Ons het dit baie geniet. Sal dit sterk aanbeveel, veral vir volgelinge van Christus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Ongerieflik, sal nie teruggaan nie. Toe ons daar aankom, was daar 'n taxi met sy deure oop en musiek so hard soos 'n club. 10 m van daar af het 'n groot groep ander mense gesit met 'n groot speaker wat net so hard ander musiek speel. Dit was by reception. Reception self was nie baie vriendelik of hulpsaam nie. Die plek lyk lankal nie meer soos op die fotos nie. Nie eens amper nie. Daai fotos is seker 10 jaar terug geneem. As jy kyk na die fotos, gee dit jou die idee dis 'n stil plek wat lekker is vir 'n wegbreek. As dit is wat jy wil doen, is dit nie die plek vir jou nie. As jy wil suip en tussen ander dronk mense rondval en hoor hoe hulle skree op mekaar, is dit die plek vir jou. Een positiewe ding is hulle gee jou 'n vars tuisgebakte brood as jy daar aankom.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Elsa
Zongororo Mountain Lodge
Thank you for taking the time to review us. We are sorry that Zongororo didn't live up to your expectations. We pride ourselves on being a place of rest and restoration. The weekend that you stayed with us, all the other guests staying with us were either going to Nelspruit to watch the Springboks play Argentina or watching the game locally. The win led to some celebration, although we didn't find it as loud and disruptive as you described. We hope that you will stay with us again and for more than 1 night so that you can get an accurate feel of what we are truly about.

Gerrit E
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon, goed toegerus en uitstekende waarde vir geld. Ons is geakkommodeer in "the Shack" en het na donker en in die reën daar opgedaag en ongelukkig het (vermoedelik) 'n klep probleem die vloei van warm water benadeel. Toegang na die Shack is 'n lang trap (nie ideaal vir ouer persone) en na die perseel via 'n laagwater brug oor die Elandsrivier wat 'n vloed risiko inhou. Ongelukkig kon ons weens ons laat aankoms en vroeë vertrek nie die pragtige omgewing geniet en waardeer nie. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Baie lekker gekuier. Veilige omgewing, baie rustig, ontvang met varsgebakte broodjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Zongororo Mountain Lodge
Thank you for staying with us and for your kind words. Blessings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4f423b2c800f493cacb6b953fa4f4914edc844ed038d6c008becd027eec4018b526ad33c2d3e4b97c21a8c45a3e76178e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Farm Doornhoek JT 341 Portion 14 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64587 30.375213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang