Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zongororo Mountain Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Zongororo Mountain Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
René H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René H

Lekker gebly. Lekker gekuier. Lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties gewees en het ons regtig baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer terug gaan. Die uitsig was asemrowend gewees.

Deon P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Heerlik.

Ja, ek het lekker gebly.

Dave J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave J

Was baie lekker en die gids Stephan is a must have.

Dit was baie aangenaam. Die enigste ding waaraan hulle moet werk, is om die woonstel daagliks skoon te maak. Swembad was vuil.

Carel S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S

Vriendelike diens.

Baie netjiese plek en waarde vir geld.

Gini V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gini V

Plaas atmosfeer.

Ons het 'n heerlike naweek gehad en die kinders het die plaasatmosfeer verskriklik geniet. Die hikingroetes is baie mooi!

Cornelius G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius G

Soos bo genoem, daar is 'n besondere aangename atmosfeer by die plek. Ons sal enige t.

Die huislike plaasatmosfeer was baie aangenaam om te ervaar. Honde, perde en eende. Ons het dit baie geniet. Sal dit sterk aanbeveel, veral vir volgelinge van Christus.

Gerrit E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon, goed toegerus en uitstekende waarde vir geld.

Ons is geakkommodeer in "the Shack" en het na donker en in die reën daar opgedaag en ongelukkig het (vermoedelik) 'n klep probleem die vloei van warm water benadeel. Toegang na die Shack is 'n lang trap (nie ideaal vir ouer persone) en na die perseel via 'n laagwater brug oor die Elandsrivier wat 'n vloed risiko inhou. Ongelukkig kon ons weens ons laat aankoms en vroeë vertrek nie die pragtige omgewing geniet en waardeer nie. Beslis die moeite werd.

Etienne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K

Baie lekker gekuier.

Veilige omgewing, baie rustig, ontvang met varsgebakte broodjies.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and for your kind words. Blessings.

Zongororo Mountain Lodge
Anton C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C

Ontspanne en uitgerus.

Baie rustig, awesome mense en baie behulpsaam.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. We loved having you stay on the farm. We hope to see you again in the future.

Zongororo Mountain Lodge
Udine B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Udine B

Gasvry, gemaklik.

Ons het net 1 aand oorgeslaap op pad Krugerwildtuin toe, maar het ons kuier geniet. Ons is baie gasvry ontvang en die vars verwelkomingsbroodjies was baie waardeer. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer in die toekoms daar oorbly.

Helgard J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard J

Just what you need to end full days. Relaxed well.

Enjoyed our stay. The area is rich with history. Perfect place to come and relax after a day of exploring. The Zongororo train is a great experience. Had some luck with yellowfish while flyfishing next to the river. We were happy to have our K9 with us to explore. Thank you.

Jaco V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier en gesels met die gesin. Netjiese huisie. Slegte matras gehad wat hol gelê is. Maar die bank in die sitkamer het heerlik geslaap. Staproete het bietjie weggespoel met die baie reën en ons moes dit kortknip en omdraai. Die trein wat verby kom was fassinerend en baie interessant om die kaart te bestudeer.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback. We will look into the concerns raised. We would be grateful if you could let us know which mattress you are referring to. Blessings.

Zongororo Mountain Lodge
Corne O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O

Good.

Excellent stay. Comfortable and spacious cabin. Good food. Interesting museum. We will definitely stay there again.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review Cornè, we look forward to seeing you again.

Zongororo Mountain Lodge
Lesedi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M

It was fantastic.

We enjoyed every moment, the owners were very friendly.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

We loved having you. We hope to see you again in the future.

Zongororo Mountain Lodge
Michael K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Tranquil and relaxing.

Good place to recharge the batteries. There is a railway line nearby which disturbs the peace from time to time. Some heating panels were not functional - did get very cold in the early hours of the morning.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your review.
Regards
Elsa

Zongororo Mountain Lodge
Ayanda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ayanda S

Very peaceful and neat place.

We really had a good stay at Zongororo with our 4-year-old, the place is really peaceful and the host is very sweet, she gave us ample time to check out. I'm not a dog person but because those Jack Russels made us feel right at home and safe, I didn't mind having pets around.

Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Dit was reg, nie fantasties nie, net reg.

Vriendlike mense en baie behulpsaam, maar die eenheid waarin ons was is uit die oudedoos. Bed was glad nie gemaklik nie en het nie goed geslaap nie. Darem was dit net een nag, op pad Kruger toe. Dis was ook nie vreeslik rustig nie, ek vermoed daar was ’n kerkgroep of so iets wat kliphard musiek gespeel het, vir ’n hele rukkie, dit was nou nie die einde van die wêreld nie, maar nie so salig en rustig soos ons verwag het nie.

Lize R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Fantasties.

Pragtige verblyf, vreeslike gasvrye eienaars. Heerlike aandete en ontbyt. Dit was fantasties, baie dankie.

Riana N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Lieflike uitsig, rustig, warm gasvryheid.

Die trein wat verbyry was die kinders se hoogtepunt! Die houthuis was goed toegerus. Ons gesin het lekker daar saam gekuier. Die oudhede en geskiedkundige plekke was 'n bonus.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review Riana. We are so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the near future.

Zongororo Mountain Lodge
Annelien V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Pragtig!

Na 'n baie lang dag op die pad, was Magda se vriendelike en warm ontvangs net wat ons nodig gehad het. Ons het 20:00 eers daar aangekom, in die reën, maar Magda het buite vir ons gewag en selfs koffie aangedra. Baie dankie! Skoon en netjiese verblyf, alles wat jy nodig het is in die huisie. Die natuurskoon is pragtig! Ons sal vir seker weer daar oorslaap en kan hulle enige tyd aanbeveel!

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review us! We are so pleased you enjoyed staying with us and we look forward to seeing you back on Zongororo in the future.

Zongororo Mountain Lodge
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Connie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie M

Epic.

This place is beautiful, we had so much fun and we are definitely coming back. The staff was so amazing, couldn't ask for more. Thank you so much, we'll be back in October.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you Connie. It was a pleasure having you and your team here at Zongororo. Looking forward to your next visit.

Zongororo Mountain Lodge
Adrian D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Fasiliteite is goed en baie funksioneel - baie deurdagte verblyf.

Personeel was behulpsaam, vriendelik en maak jou deel van die familie - gawe algemene ondervinding en pluspunte soos die treinsirkel en die poskoets is baie interessant, dankie!

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Adrian en gesin, dit was 'n absolute plesier om julle deel te maak van die Zongororo Familie. Baie dankie dat julle hier was en baie dankie vir die resensie Hoop ons sien julle gou weer.
Die Zongororo Span.

Zongororo Mountain Lodge
Lisa-mari S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa-mari S

Lovely area and friendly staff.

Lovely accommodation.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Dear Lisa-Mari,

Thank you so, so much for the wonderful review, we really appreciate it. We enjoyed having you on the farm. Please come visit again, or maybe we will come visit you.

Warm farm regards,
The Zongororo team

Zongororo Mountain Lodge
Verna L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna L

Baie mooi natuur en lekker staproete.

Ons het lekker gebly en Ronel was baie vriendelik. Gevind dat kombuis baie basies is en die tweeplaatstofie skakel nie af nie en teëls onder dit is gekraak. 'n Tweeplaatstoof met 'n oond is dalk 'n goeie idee. Ek dink ook nie vir 6 mense sal dit gerieflik wees nie, tensy dit 2 klein kinders is. Is voldoende vir 4.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer Verna. Ons is reeds besig met veranderinge aangaande die twee plaat stofies, hulle word vervang met gas stoof. Ons streef daarna om altyd te verbeter en sodoende ons gaste gelukkig te hou. Nogmaals dankie vir jul kuier en terugvoer. Kom kuier gerus volgende keer weer dan gee ons vir julle 'n korting.

Zongororo Mountain Lodge
Carel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense, huislike atmosphere.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Carel.

Dit was aangenaam om julle hier te ontvang.

Kom kuier gerus weer.

Zongororo Mountain Lodge
Jaco P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Asemrowende natuur.

Die natuurskoon was asemrowend. Die ligging is perfek. Staproetes is mooi oop. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Jaco,

Vreeslik baie dankie vir die mooi terugvoering, ons hou baie daarvan. Volgende keer, kom bly julle bietjie langer hier. Ek is bly julle het die plaas so geniet.

Groete, Nadia en Wayne.

Zongororo Mountain Lodge
Sonnika M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnika M

Baie lekker en rustig met mooi natuurskoon.

Baie dankie vir Zongororo, het die tyd baie geniet. Die visvang en die omgewing was van die beste. Baie mooi karp en bass gevang.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Sonnika,

Baie, baie dankie vir die goeie review ons waardeer dit. Ons het julle vreeslik geniet, en ja julle het mooi visse uit getrek.

Groete Nadia en Wayne

Zongororo Mountain Lodge
Magda K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda K

Waarde vir geld vir 1 aand.

Advertensie was net misleidend. Ons het 'n gastehuis gesien en bespreek teen 'n goeie prys maar in 'n backpackers 14-slaper geslaap. Die akkommodasie pas nie by die prys nie. Jy kry nie wat jy sien nie! Maar was heel aanvaarbaar vir die bedrag wat ons betaal het vir die een aand. Bestuurders het ons tegemoet gekom vir die ongerief en 'n ekstra kamer gegee teen geen koste nie. Baie vriendelike mense!

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Magda,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit vreeslik. Ons is jammer dat die advertensie misleidend was, ons sal gaan kyk wat aangaan.

Groete, Nadia en Wayne.

Zongororo Mountain Lodge
Elsabe G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G

Unbelievable experience.

We had such a pleasant stay and even stayed one night longer than what was expected. Very helpfull and friendly management.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Elsabe,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit baie hier, ons is baie bly julle het dit so geniet.

Groete,
Wayne en Nadia

Zongororo Mountain Lodge
Danita J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J

Amazing verby!

Die mense wat daar werk was amazing, vriendelik, het baie moeite gedoen om ons gelukkig te sien. Die kamers is mooi, skoon en gerieflik. Geleë op 'n baie mooi plek. Sal definitief hulle aanbeveel vir enige iemand.

Danette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette V

'n Plek om na terug te keer.

Hierdie is verseker 'n plek waarheen ek wil terugkeer en Hennie en Elsa se gasvryheid loop behoorlik oor! Met ons aankoms is ons rondgewys waar alles is en siende dat ons die aand wou braai, het hulle ons sommer genooi om saam met hulle te braai, omdat hulle reeds 'n vuur gemaak het. As jy op die plaas stop is daar ook die vriendelikste Jack Russels wat jou groet en graag saam gaan stap op die plaas. Ons het ongelukkig te laat daar aangekom om behoorlik te gaan stap, maar die staproetes lyk na 'n lekker uitstappie. Die houthuise is toegerus met alles wat mens kan nodig kry, die vertrekke is lekker groot en die dekor pragtig. Ons het net een aand hier geslaap, maar dis so mooi dat ek eerder 'n hele naweek sal wil bly.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Goeie more Danette,

Vreeslik baie dankie vir die mooi resensie, dit maak ons harte sommer warm. Ons is baie bly dat julle die een aand geniet het. Ons wil julle baie graag terug sien hierso vir bietjie n langer kuiertjie, sodat ons julle die plaas ten volle kan geniet. Vriendelike Plaas Groete, Elsa en Hennie Venter.

Zongororo Mountain Lodge
Ursula U - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula U

Good value for money. Elsa was an amazing hostess.

Great accommodation, clean and neat well situated, well stocked with all you need for a vacation. Upper cabins had great views. Lots to do on the farm and around the area.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Ursula,

Thank you very much for this amazing review, it was a pleasure to have you here and we surely would like to see you for another visit. Warm Farm Regards, Elsa and Hennie Venter.

Zongororo Mountain Lodge
Konanani R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Konanani R

We had a wonderful stay.

We really enjoy at Zongororo Guest Farm, the hospitality was fine.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Good day Konanani,

Thank you for the good review, it was lovely having you and your family with us. You are more than welcome to come back anytime.

Zongororo Mountain Lodge
Manie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie G

Still, rustig en vreedsaam.

Fantasies! Rêrig eerlike mense. Wat uit hulle pad gaan om jou gemaklik laat voel.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Marie,

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit opreg.
Hoe dan anders, julle vertrek dan as familie as julle Zongororo verlaat.

Groete, Nadia en Wayne,

Zongororo Mountain Lodge
Dominique M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique M

Nice place for enjoying nature.

The accommodation is pleasant, well equipped in a nice nature environment. The host has a path for discovering birds and the farm. A railway is close and it's noisy when there is a train. Happily, it's not often.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Dominique,

Thank you very much for this nice review, we really appreciate it and we really hope you come visit us again.

Warm farm regards,
Hennie and Elsa

Zongororo Mountain Lodge
Barend M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend M

Natuurskoon.

Zongororo Guest Farm en Waterval-Onder is 'n goeie keuse vir rus in die natuur.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Goeie more Barend,

Baie dankie vir die review, ons hier by Zongororo waardeer die goeie terugvoering.

Groete,
Nadia en Wayne

Zongororo Mountain Lodge
Ilse M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse M

Good hosts, warm welcome and well received on arrival.

Log home needs urgent upgrade, replacing of bedding such as duvets and pillows. Cutlery needs to be replaced especially if a large group of people makes use of the house. Warm water problem needs to be addressed as only 2 people could shower in hot water. Accomodation was dissapointing for what we paid for.

Zongororo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Ilse,

Baie, baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons neem al jou punte in ag en ons gaan, en is, besig om werk te maak daaraan.

Zongororo Mountain Lodge
Linda K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linda K

Glad nie lekker nie.

Aanwysings was swak na Zongororo. Ek was baie ontsteld met ons aankoms maar het nie besef hoe sleg dit sou wees nie. Ons is baie vriendelik deur Nadia ontvang. Sy het ons ons kamers gewys en ek het te laat besef dat ons het 'n kamer met 'n badkamer het. Ek het gedink ons gaan in 'n koshuis tuis. Moes later verneem dit is vir backpackers. Ek het vir 3 volwassenes bespreek in een van die houthuisies wat ek op die internet gesien het. Nadat ons op die plaas rondgeloop het wou ons rustig ontspan met 'n glasie wyn op die stoep van ons blyplek. Ons uitsig was die wasgoedlyne. Daar was gelukkig 'n heerlike tuisgebakte brood op die tafel. Ons kon nie eers koffie maak nie, want daar was net blikbekers en "gestjipte" blikborde. Toe die son sak het ons maar in ons kamer op die vloer gesit en gesels. Ons moes noodgedwonge vroeg in die bed klim. Die blinders kon ons met moeite afrol. In die badkamers was die blinders stukkend en vuil. Sommige toilette het nie gewerk nie en een kraan het heelnag gedrup. Die kassie in die een badkamers se wieletjie het aanhoudend uitgeval. Het skaam gekry om my familie te vertel waar ons oornag het. 'n Epos wat ek van Nadia ontvang het heet gesê dit was ons keuse om daar te slaap! Sou dit nooit gekies het nie! Ek het vir 3 volwassenes bespreek en ons verwelkoming het gelui "Linda welkom aan jou en die kroos"!

Eugene M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Puik.

Baie lekker gekuier, waarde vir geld.

Linn H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linn H

Dit was heerlik!

Die eienaars het ons verwelkom soos jare lange vriende. Die plek is 'n pragtige plaas-ondervinding en baie rustig. Ons is diereliefhebbers, so was veral bly oor al die diere op die plaas.

Lizette J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette J

Goed ingerig in 'n heerlike plaas-atmosfeer.

Ons is baie gasvry ontvang. Alles was baie netjies en skoon en ons het lekker gekuier in die rustige plaas-atmosfeer. Het die diere geniet, Lassie (hond) het saam met ons gaan stap en gewag waar ons gerus het. Sentraal geleë, het gery na Sabie, Hazyview, en Kaapse Hoop en heerlike dae daar gehad.

Marietjie E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie E

Good and friendly.

Clean, friendly hosts, great service!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4f423b2c800f493cacb6b953fa4f4914edc844ed038d6c008becd027eec4018b526ad33c2d3e4b97c21a8c45a3e76178e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Doornhoek JT 341 Portion 14 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64587 30.375213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang