Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnebloem

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Zonnebloem
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anita M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Gemaklik en veilig.

Baie netjies en gemaklik. Vriendelike gasvrou en alles wat mens sou nodig hê.

Zonnebloem se terugvoer

Baie dankie, Anita. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Zonnebloem
Sonja D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Skoon, netjies ideaal vir 'n vinnige oorslaap vir 'n nag of twee.

Esther is 'n uitstaande gasvrou en maak seker dat gaste gemaklik is. Die kamer is klein, maar nie beknop nie en alles is keurig versier en skoon.

Zonnebloem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Zonnebloem
Debbie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A

It was safe to stay there.

We just sleep there and in the day we visited family. We felt welcome when we arrive there and it's also close to the shops.

Zonnebloem se terugvoer

Thank you Debbie, for your lovely review. It was a pleasure having you guys. Please do come again.

Zonnebloem
Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Gerieflik.

Het uit hul pad gegaan om ons so gemaklik as moontlik te maak. Het spesiaal 'n droograk vir wasgoed gebring en in kennis gestel van beurtkrag en inligting oor die area gegee.

Zonnebloem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Zonnebloem
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mansfield-weg 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea5505b9a2b02b462d3054ec0f02fdbe3190886e92e3296184d56ff2aa3f2c6ce2ce65f8d401ef667bea122cd0305010d4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 6 Mansfield Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.478551171172 30.215330638623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang