Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnenstrahl Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Marizanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Waarde vir geld. Verblyf was baie netjies en die huisie het alles wat 'n mens benodig. Die badkamer is baie naby aan die huisie. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Kamp op groen gras in Nieu Bethesda. Die verblyf is netjies en goed ingerig. Die kampterrein is bedek met groen gras, al is dit die winter. Hulle het selfs handdoeke verskaf, iets wat ek nog nie by ander kampterreine gevind het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker wynfees gehou. Baie lekker gekamp. Alles mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great camping spot. Lovely place to stay. Would recommend for campers visiting Nieu-Bethesda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rustig, ag net fantasties. Great diens, vriendelike werkers en die ligging is perfek. Badkamergeriewe is perfek. Ons het baie lekker gebly en lekker mense ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende waarde vir geld. Ons het met 'n karavaan gekamp en uitstekende diens ontvang van Elize en Japie wat ons as pensioenarisse gehelp het. Sal beslis weer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolute rustige, ontspanne kampplek. Uitstekende klein karavaanpark met baie goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronel F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflike en skoon verblyf met min moeite, saam met klein kinders. Ons het in die kamer gewoon wat in die kampterein beskikbaar is en dit het al my verwagtinge oortref - baie netjies en skoon, meer ruimte as wat ek gedink het daar sou wees, boonop met 'n yskassie, ketel, koffie en tee en suiker ook. Ons het regtig lekker en gemaklik gebly, met min moeite vir ons. Selfs die badkamers was bo verwagting skoon en netjies, met handdoeke en seep wat verskaf is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armanda C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Zonnenstrahl is n netjiese plekkie met goeie diens. Die kampterrein is baie netjies en skoon en die diens was baie goed. Ongelukkig was die plaaslike mense baie luidruchtig gedurende die nag, veral met hulle voertuie wat aanhoudend verby beweeg met harde musiek. Die honde is ook vir seker n groot probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris En Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie lekker. Pragtige plekkie, veral die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elmaree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R400
R400 R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8a46339614ee49a3fb6b31cf83c0dddcac17b8c21e892d874fbd1c046c1ba8a0aae19c3b9e8f3fc2b1d9063b9511b0f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R340 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.873456060167 24.55181279259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang