Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnenstrahl Caravan Park

Kampeer/karavaan
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R400 R340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnenstrahl Caravan Park is op die buitewyke van die beeldskone Nieu-Bethesda in 'n boomryke tuin met groot wilgerbome.

Die kampterrein 8 kampplekke met kragpunte en water by elke plek. Daar is braaigariewe beskikbaar. Die ablusieblok het 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak en 2 enkel toilette.

Die Ramstal is 'n rustige selfsorgeenheid met een kamer in die Zonnestrahl-kampterrein en dit maak gebruik van 'n gedeelde ablusieblok. Die eenheid bies slaapplek aan 3 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die ou "stahl" is van 1870.

Zonnenstrahl Caravan Park is 'n fantastiese keuse vir gaste wat op soek is na 'n bekostigbare kampverblyf met 'n ryk geskiedenis in 'n rustige omgewing. Die terrein het 'n lieflike uitsig op die Compasberg.

Zonnenstrahl Caravan Park was in 1877 gebou deur BJ Pienaar. Die perseel behoort aan sy kleinkinders.

Gaste kan die beeldskone uitsig op die berge en die rustigheid van die natuur geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Marizanne P
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Waarde vir geld. Verblyf was baie netjies en die huisie het alles wat 'n mens benodig. Die badkamer is baie naby aan die huisie. Sal ...
Sien meer
Sep 2024
Fritz V
5.0
Kamp op groen gras in Nieu Bethesda. Die verblyf is netjies en goed ingerig. Die kampterrein is bedek met groen gras, al is dit die winter. Hulle het ...
Sien meer
Jun 2024
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wynfees gehou. Baie lekker gekamp. Alles mooi skoon.
Mei 2024
Maarten M
5.0
Great camping spot. Lovely place to stay. Would recommend for campers visiting Nieu-Bethesda.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Corne D
Saam met vriende
5.0
Rustig, ag net fantasties. Great diens, vriendelike werkers en die ligging is perfek. Badkamergeriewe is perfek. Ons het baie lekker gebly en lekker m...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elmaree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zonnenstrahl Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
R400 R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8a46339614ee49a3fb6b31cf83c0dddcac17b8c21e892d874fbd1c046c1ba8a0aae19c3b9e8f3fc2b1d9063b9511b0f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R340 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.873456060167 24.55181279259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang