Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnevanger

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jeanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Genotvolle verblyf. Skoon netjiese kamer met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike plek om te bly. Ek het baie lekker gebly! Dit was so rustig en die berge is so mooi van daar af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Mooi. Baie netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangename plekkie, maklik om te kry. Heerlike rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Heerlik gebly, pragtige omgewing! Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene Z
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Heerlik, maklike in-check, baie gerieflik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena M
1 nag
4.6
Aug 2024

Pragtige plek. As ons geweet het van lekker sonnige kamers 4, 5 en 6 sou ons eerder daarin wou tuisgaan. Die matras van die groot bed is baie knapperig, asook die kussings. Daar was nie genoeg beddegoed vir al 3 beddens nie. Die sleeper couch moes ons probeer oortrek met dit wat in die kas was, dit het nie gepas nie. Hendrik en die sekuriteit het ons mooi gehelp met die probleem wat ontstaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Soos bo. Netjies en skoon in 'n baie stil omgewing - ons verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Didi F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Peaceful. And thank goodness for aircon . It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette P
1 nag Besigheidsreis
3.8
Aug 2024

Lekker geslaap. Lekker geslaap, dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4VZTelf63PIgk7s7CupxWuJFndiwcow6Ao3kg0eKfm9UskMSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Noord Agter, Paardeberg Road Windmeul 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.66858700312 18.929724952393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang