Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnevanger

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Zonnevanger
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jeanne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne B

Genotvolle verblyf.

Skoon netjiese kamer met alles wat jy nodig het.

Michelle J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Heerlike plek om te bly.

Ek het baie lekker gebly! Dit was so rustig en die berge is so mooi van daar af.

Nicolette O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette O

Mooi.

Baie netjiese akkommodasie.

Karien M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Baie aangename plekkie, maklik om te kry.

Heerlike rustig en ontspannend.

Yolandi W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Heerlik gebly, pragtige omgewing!

Baie lekker gebly, dankie.

Rene Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene Z

Heerlik, maklike in-check, baie gerieflik!

Sien sterre.

Helena M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena M

Pragtige plek.

As ons geweet het van lekker sonnige kamers 4, 5 en 6 sou ons eerder daarin wou tuisgaan. Die matras van die groot bed is baie knapperig, asook die kussings. Daar was nie genoeg beddegoed vir al 3 beddens nie. Die sleeper couch moes ons probeer oortrek met dit wat in die kas was, dit het nie gepas nie. Hendrik en die sekuriteit het ons mooi gehelp met die probleem wat ontstaan het.

Bennie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie G

Soos bo.

Netjies en skoon in 'n baie stil omgewing - ons verblyf was aangenaam.

Didi F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Didi F

Peaceful. And thank goodness for aircon .

It was a lovely stay.

Jeanette P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Lekker geslaap.

Lekker geslaap, dankie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hermie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hermie P

Was aangenaam.

Ons het 'n aangename tyd gehad in die Paarl en op Zonnevanger.

Willie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V

Not fun. And this was our 20th anniversary.

Beautiful location, but we had only a 1/4 roll of toilet paper (lasted only a short time), no person on site to assist, and it is 10km to the local PnP.

Alexis F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis F

Excellent.

Excellent service delivery beyond my expectations.

Danielle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Pragtige plek, lekker spasie en goed ingerig!

Ons het baie lekker gebly! Ons sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Adre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre S

Rustig, pragtige plek en vriendelike diens!

Mooiste plek om te bly! Die gasheer was vriendelik en behulpsaam soos altyd. Ontbyt was fantasties!

Adre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre S

Mooiste mooi plek, sal elke keer daar bespreek vir 'n kuier in die Paarl.

Die mooiste mooi plek om te bly. Dit is stil en rustig en 'n lekker plek om te ontspan en net 'n bietjie weg te breek. Mens wil sommer permanent bly. Dankie vir julle vriendelike diens en lekker ontbyt.

Veandre A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A

Dit was baie lekker en 'n rustige atmosfeer. Baie vriendelike en vinnige diens.

Sal definitief weer langer kuier.

Craig S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Very friendly, helpful and clean BnB. Nice.

I enjoyed my time. Would recommend as accomodation in Paarl area.

Henry R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R

Altyd lekker om daar te bly.

Uitstekende diens, kamers gerieflik en skoon. Lieflike tuin.

Recinda N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recinda N

Die verblyf was uitstekend. Sal definitief vir enige iemand aanraai om te besoek.

Die omgewing baie stil en rustig.

Raymond K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K

Heerlike omgewing en hoogs aanbeveelbaar.

Ja, dit was goed toegerus en baie netjies, baie ruim kamers.

Lucinda F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F

Venue great, view spectacular.

Good place to stay. Spectacular view. Quiet safe.

Micklyn L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micklyn L

Beautiful place, was perfect for our needs.

We were three families with little kids and teenagers and needed a place to overnight. Zonnevanger was perfect and the children had a wonderful time - we all did.

Coen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen M

Baie gasvry, netjies en skoon verblyf met 'n plaas atmosfeer. Voel of ons die eienaar Hennie al jare lank ken.

Gesellige gesprek tydens ons aankoms en by die ontbyt tafel met 'n heerlike ontbyt by die besprekingsprys ingesluit. Werklik goeie waarde vir geld ons wil dit aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Zonnevanger se terugvoer

Baie dankie, dit is 'n groot plesier om julle hier te kan ontvang.

Zonnevanger
Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Rustig.

Zonnevanger is sentraal geleë tussen verskeie dorpe. Dit is baie veilig en rustig en kamers baie gerieflik en netjies ingerig. Eienaars baie vriendelik. Was ons tweede besoek en gaan beslis 'n 3de keer besoek aflê.

Marcel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel J

Be back.

Excellent location, friendly and professional service.

Nina S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S

Baie goed toegerus, netjies en veilig. Ons sal definitief weer kom oorbly as ons weer Paarl toe kom. Baie dankie vir 'n heerlike tyd.

Ons sal Zonnevanger beslis aanbeveel.

Janneke S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke S

Skoon, netjies, goeie oorslaap.

Hennie se gasvryheid was wonderlik!

Eugene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S

Aangenaam, rustig en skoon.

As ek enige kritiek kan lewer is dit maar net dat die kamer waarin ons aanvankilk geplaas is baie klein en donker is. Die gasheer het ons egter toe byna onmiddellik na 'n ander kamer geplaas wat baie beter was. Waarvoor ons dankbaar is. Die geriewe is heel skaflik en netjies in 'n rustige stil omgewing. Goeie waarde vir geld.

George N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George N

Baie gasvry, spontaan en hulpvaardig. Pragtige omgewing. Kamer skoon en gerieflik. Sal weer kom.

Ons bespreking was effens deurmekaar (tye en hoeveelhede) Eienaar het alles opgelos tot ons voordeel, baie dankie.

Mario D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario D

Lekker.

Plek was netjies en mooi. Oom Hennie is 'n baie lieflike mens. Ons sommer baie lekker gebly en gekuier.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Arend A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Arend A

'n Teleurstelling om die minste te sê.

Toilet in die eenheid is buite werking, moes die buitetoilet vêr vanaf die kamer gebruik en met kragonderbrekings was daar geen water. Eenheid was ook nie behoorlik skoon nie.

Gideon F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon F

Oornag plek op pad na Kaapstad.

Vriendelike eienaar en personeel. Dis 'n rustige omgewing, net om jou 'battery' te kan kom 'charge', om weer besig te kan raak. Ons sal weer daar oornag op pad Kaapstad vir die Argus.

Hanna S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S

Ongelooflike mooi plek.

Baie vriendelike personeel en die plek is baie netjies.

Martie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Baie sentraal.

Vriendelike gasheer en lekker ontbyt.

Abigail M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M

Dit was wonderlik.

Ek geniet dit daar. Die kos was ongelooflik, die plek self is pragtig, ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan ontspan.

Andre D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie rustig en gesellig.

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Baie vriendelik ontvang en het uitstekende persoonlike diens ontvang van die gasheer. Die gastehuis is baie sentraal geleë en ons kon heelwat plekke in die omgewing besoek.

Zonnevanger se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en mooi terugvoer, kom kuier gerus weer.

Zonnevanger
Welmari D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmari D

Die paar nagte by Zonnevanger was uit die boeke gewees.

Ek sal dit definitief vir enige een aanbeveel en natuurlik weer van hul dienste gebruik maak. Vriendelike personeel, werklike mense mense, heerlike ontbyt, skoon en netjies verblyf en veilige parkering! Dit was 'n absolute fees!

Zonnevanger se terugvoer

Baie dankie Welmari, hoop om julle gou terug te sien!!

Zonnevanger
Eduardo A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduardo A

Rustigheid en baie gerieflik!

Baie lekker om te gaan ontspan en rustigheid te ervaar.

Zonnevanger se terugvoer

Thanks Eduardo.

Zonnevanger
Gerda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Heerlik en gerieflik

Dit was maklik om te vind. Baie veilig en netjies. Presies net wat ons nodig gehad het.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie Gerda.

Zonnevanger
Clirene R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clirene R

Asemrowend!

Baie pragtige plek. Die personeel is baie vriendelik en Hennie die bestuurder maak seker dat jy tuis voel. Die natuur het 'n bekoring wat ek nie in woorde kan beskryf nie.

Merlin A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlin A

Peace and tranquility.

It's a very peaceful place if you need a break away from the city life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rus en vrede.

Dit is 'n baie rustige plek indien jy 'n wegbreek van die stadslewe nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chantel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S

Baie netjies en skoon. Veilige omgewing en maklike toegang tot kamers.

Daar moet net in kennis geneem word dat Zonnevanger nie ingerig is vir selfsorg nie. Ons was vir 4 aande daar maar ongelukkig het ons mis gelees dat daar slegs koffiegeriewe beskikbaar is nie. Hennie was wel behulpsaam deur aan ons 'n paar items te verskaf.

Zonnevanger se terugvoer

Hi Chantel, nogmaals jammer oor enige ongerief, ons poog om te help waar ons kan!! Kom kuier gerus weer.

Zonnevanger
Charles S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Fantasties voorbeeldig.

Ons kuier was aangenaam. Die personeel plus eienaar is uitstaande mense. Hulle het ons ten alle tye laat tuis voel. Ons het ook baie vryheid van beweging geniet. Tien uit tien.

Rondin D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondin D

Lovely quaint guest house.

The room was beautiful, and the view spectacular, thanks to Covid regulations they couldn't service our room everyday, but the stay was lovely.

Zonnevanger se terugvoer

The safety of our guests comes first but we will still be of service wherever we can!!

Zonnevanger
Adre S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre S

Vriendelik diens.

Vriendelik, behulpsaam.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie Adre

Zonnevanger
Christine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S

Beautiful views, friendly staff, great amenities.

I will revisit. Money well spent.

Rochelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle D

Eerste huweliksherdenking

Die wegbreek was net wat ek en my man nodig gehad het. Baie rustige plekkie. Sal definitief weer kom.

Lize B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Heerlik gekuier in die mooiste omgewing.

Mooi kamers, gemaklik, mooiste omgewing en waarlik waarde vir geld. Veilig, goed geleë. Kinders het die swembad geniet na ons lang, warm pad vanaf Gauteng. Sal vir seker weer hier kom stop.

Zonnevanger se terugvoer

Hi Lize, dit was lekker om julle hier te kon ontvang en om te hoor julle het dit geniet. Kom maak gerus weer 'n draai.

Zonnevanger
Sarie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Ongelooflik lekker!

Rustige omgewing, pragtige landskap, kamers netjies en ongelooflike hulpvaardige personeel.

Zonnevanger se terugvoer

Dit is altyd lekker om sulke goed te hoor Sarie! Ek sal dit ook so oordra aan al die personeel. Groete en hoop om julle gou weer te sien.

Zonnevanger
Ockerene S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockerene S

Gesellig, privaat en gemaklik

Die beddens slaap baie lekker! Selfs die bunker bed was baie gemaklik. Ons het veilige en goeie akkomodasie gekry teen ‘n baie bekostigbare prys. Heerlike ontbyt, goeie diens en pragtige tuin. Ons kan nie kla nie! Baie dankie vir jul gasvryheid!

Zonnevanger se terugvoer

Dit was 'n groot plesier Ockerene!!

Zonnevanger
Robin W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin W

Perfect.

Perfect environment for us. We had good service, beautiful view and breakfast was on time and delicious.

Zonnevanger se terugvoer

Hi Robin, it was a pleasure hosting you guys. Please come again.

Zonnevanger
Cathy B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Lieflike landelike omgewing.

Plek is net buite die Paarl gelee. Pragtige kamers en baie rustig. Hennie was baie gasvry en die ontbyt heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Philip F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Perfekte gasheer. Skoon. Netjies.

Ongelooflik lekker gekuier by Hennie. Hy het uit sy pad uit gegaan as hulp nodig was. Die plekkie was super skoon elke dag.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie Philip, dit was 'n plesier om jou hier te kon akkommodeer by Zonnevanger. Ons hoop ons sien jou, en nog meer Good Hope Cycle Tour deelnemers, volgende jaar.

Zonnevanger
Jj V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V

Waarde vir geld.

Rustig op 'n plaas. Puik ontbyt met 'n uitsig, netjiese, skoon, gerieflike eenheid.

Glen I - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen I

Wonderlike atmosfeer. Baie sekuriteit en veilig. Gasheer/eienaar baie vriendelik en plek is baie mooi.

Ons het plek verken. Vars oggendlug sonder besoedeling. Die plek is ook 'n wedding venue.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie Glen vir die wonderlike terugvoer. Julle was maklike gaste, kom kuier gerus weer.

Zonnevanger
Elsje K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje K

Baie aangenaam, rustige atmosfeer.

Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Kamer was netjies.

Zonnevanger se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Elsje.

Zonnevanger
Nicky B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nicky B

Teleurgesteld.

Vuil kolle op die spieël, kamer het nie skoon gevoel nie. Handdoeke het gekort. Geen venster in kamer, moes kamerdeur ooplos vir vars lug wat geen privaatheid tot gevolg gehad het nie. Sproeiers aan wat hele stoep voor kamer natgemaak het. Ag nee wat, sal glad nie aanbeveel nie.

Hylma V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylma V

Gasvry en gerieflik.

Goed geleë, ruim kamer met goeie fasiliteite en baie gasvryheid. Beslis aan te beveel.

Zonnevanger se terugvoer

Thanks Hylma, hoop om jou goe weer terug te sien.

Groete
Hennie

Zonnevanger
Sias C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias C

Rustigheid.

Beslis die geld werd.

Zonnevanger se terugvoer

Hi Sias, waardeer jou terugvoering.

Groete
Hennie

Zonnevanger
Elsje S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje S

Asemrowende mooi plaas met die vriendelikste, behulpsaamste staf.

Hennie, die eienaar, het ons vriendelik ontvang al het ons laat opgedaag in die aand en ons het vir 'n week oorgebly. Mooi groot eenheid, gemaklik vir ons en ons meisiekind. Sal definitief weer by Zonnevanger oorbly as ons Paarl toe gaan.

Zonnevanger se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te he. Kom gerus gou weer!

Groete
Hennie

Zonnevanger
Mags T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mags T

Ongelooflik maklik, vriendelik, veilig, pragtig, skoon en netjies - 'n wonderlike ervaring.

Ons bespreking by Zonnevanger was 'n laat-minuut bespreking nadat ander akkommodasie 'n week voor ons verblyf gekanselleer het. Wat 'n aangename verrassing om by Zonnevanger 'n soomlose toegang tot die perseel te geniet buite hul normale inboek-ure. Die kamers is skoon, netjies en smaakvol, die eienaars vriendelik en tegemoetkomend en met 'n glimlag bereid om op kort kennisgewing aanpassing te maak soos om vir 'n gluten-vrye, vegan 'n wonderlike ontbyt te voorsien. Baie dankie Zonnevanger! Ons beveel julle aan vir enige iemand wat regtig lekker wil slaap.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie Magda, hoop om julle gou weer terug te sien!

Zonnevanger
Thelma O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Die stilte en rustigheid was 'n bonus, het heerlik gebly.

Geleë net 'n bietjie buite die Paarl, is die stilte en rustigheid wat hierdie verblyf bied beslis aan te beveel. Dit is naby aan Wellington en Franschhoek. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak veral met beurtkrag wat 'n probleem was. Ek sal beslis weer daarvan gebruik maak as ek in die omgewing moet oornag.

Rina P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Baie dankie vir goeie diens.

Hierdie was ons eerste keer in Paarl, dus was die omgewing vir ons vreemd. Hennie het ons vriendelik verduidelik waar alles in en om Paarl is, wat ons gang baie vergemaklik het. Ons het familie gehad wat saam met ons vir een aand gekuier het, waar daar dadelik gereël is dat ons aangrensende kamers het. Die ontbyt was heerlik en vullend. Die omgewing pragtig. Die kamers skoon en netjies. Ons twee aande daar was aangenaam. Dankie aan Zonnevanger se personeel wat alles skoon en netjies hou.

Zonnevanger se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê Rina. Kom gou weer.

Zonnevanger
Emil C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emil C

Baie mooi, maar duur en sluit geen ontbyt in nie.

Sien sterre.

Zonnevanger se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Zonnevanger is opgewonde om te sê dat ons binne die volgende paar weke 20 in plaas van 11 gaste met bed en ontbyt gaan kan akkommodeer. Amper daar! Hoop almal kom kyk hoe pragtig dit gaan wees.

Zonnevanger
Eugene B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B

Landelik en rustig.

Gasvry ontvang in pragtige landelik area. Kamer en badkamer effens aan ouerig kant, maar skoon en netjies. Ontbyt was saaklik en puik diens.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Eugene.

Groete
Hennie

Zonnevanger
Hermann W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann W

Goed.

Baie lekker om daar te kuier.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie. Kom asseblief weer.

Zonnevanger
Suretha F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha F

Rustig!

Baie lekker gebly! Lekker rustige atmosfeer. Geriewe baie mooi!

Zonnevanger se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap. Waardeer. Kom gerus weer!

Zonnevanger
Hennie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Skoon, netjiese, veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Zonnevanger bied skoon, netjiese veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys in 'n goed geleë area vanwaar dit maklik is om 'n wye reeks besienswaardighede te bereik.

Zonnevanger se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie!

Zonnevanger
Jennifer M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Neat and convenient.

Very nice place with friendly hosts and a lovely room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en gerieflik.

Baie lekker plek met vriendelike gashere en 'n lieflike kamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Baie gerieflik en skoon.

Die reëlings aangaande die verskaffing van die sleutels laat veel te wense oor. Kontakpersoon kon nie bereik word nie en na 45 minute kon ons geensins kontak met haar maak om sleutels te bekom nie. Na 'n oproep aan die administratiewe kantoor is die kontakpersoon uiteindelik opgespoor en sleutels kon afgelewer word.

Zonnevanger se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Paul. Ons het reeds herhaaldelik verskoning gemaak oor die telefoonsituasie.
Onthou in die vervolg maar dat daar altyd 'n kantoor op die perseel is waarheen jy kan stap. Iemand in die kantoor sou beslis kon gehelp het.
Nogmaals jammer.

Zonnevanger
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Suzette V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V

A very pleasant stay indeed.

We experienced very friendly and helpful staff. It was indeed nice to have great communication and feedback from management while confirming our booking and other details of our stay. The room was very clean and although we only used it as a short one night stay-over, everything was perfect. I can recommend Zonnevanger with confidence to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf.

Ons het baie vriendelike en behulpsame personeel ervaar. Dit was beslis lekker om goeie kommunikasie en terugvoer van die bestuur te hê terwyl ons ons bespreking en ander informasie bevestig het. Die kamer was baie skoon, al het ons dit net vir 'n kort oornag gebruik, alles was perfek. Ek sal met selfvertroue Zonnevanger vir enigiemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zonnevanger se terugvoer

Appreciate your feedback. Good service is very important to us.
Please visit again!

Zonnevanger
Paul G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G

Klein goedjies wat pla, goeie potensiaal.

Plek was netjies en skoon. Net een groot probleem, geen venster in die slaapvertrek nie. Die vensters wat moes oopmaak in die badkamer kon ook nie oop nie, want die verf op die raam het basies die venster verhoed om oop te maak. Die veiligheidshek raas ook verskriklik as dit oop of toe gemaak word.

Zonnevanger se terugvoer

Hi Paul.
Dankie dat jy Zonnevanger gekies het. Dankie ook vir jou terugvoer.
Ons waardeer alle aanbevelings.
Ons het aandag gegee aan die veiligheidshek wat raas en die badkamer venster herstel sodat dit kan oopmaak.
Ongelukkig is die kamers so gebou dat ons nie 'n venster in die slaapkamer kon insit. Die dekor in kamer is juis in ligte pastel gedoen om kamer ligter te laat vertoon. Ons voel dat die kamer genoeg beligting het en daar is ook lugverkoeling om kamer koel te hou indien nodig.
Nogmaals dankie vir jou terugvoer.
Groete
Rina
Zonnevanger Akkommodasie

Zonnevanger
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Agter, Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4VZTelf63PIgk7s7CupxWuJFndiwcow6Ao3kg0eKfm9UskMSM2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Noord Agter, Paardeberg Road Windmeul 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.66858700312 18.929724952393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang