Zorganta Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 236
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lee-ann O - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Zorganta Guest House se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Ons is dankbaar julle het lekker gebly by ons.
Groete
Annelise
John T - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Zorganta Guest House se terugvoer
Thank you very much.
Hope to see you soon again.
Lené N - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens. Dit is ideaal vir gesinne of 2 paartjies wat saam reis. Dit is 'n baie mooi plek en die beddens is hemels!
Zorganta Guest House se terugvoer
Hi Lenè,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit was lekker om julle by ons te hê,
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Clarise J - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie Clarise. Dit was n voorreg om julle by ons te kon he.
Mariana O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en die beste.
Zorganta Guest House se terugvoer
Hi Mariana,
Dit was baie lekker gewees om julle by ons te kon hê, ons hoop regtig om gou weer van julle te hoor.
Groete
Sam & Annelise
Cecil D - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful stay.
Zorganta Guest House se terugvoer
Thank you Cecil
We appreciate your feedback. We had a technician come out the following day. And apparently our rooter was strike by lightning.
We hope to see you again.
Kind regards
Annelise
Thinus P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie Thinus. Jy is altyd baie welkom by ons. Groete. Annelise
Frik V - Des 2021
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou tuiste.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie
Monty A - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie privaat en rustige atmosfeer.
Zorganta Guest House se terugvoer
Hi Monty
Dankie vir jou terugvoering. Let wel, dis nie selfcatering nie. Maar dis iets wat ons in gedagte kan hou.
Groete
Bertie B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelik en bedagsaam.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering.
Ons waardeer dit opreg. En julle is altyd baie welkom.
Gastehuis Groete,
Sam en Annelise.
Anel S - Des 2020
Algehele gradering
Beste akkommodasie en vriendelikste eienaar.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie
Anel
Ursula D - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende geriewe met baie goeie gasvryheid. Sentraal geleë.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie Ursela. Was baie lekker om julle weer by ons te kon hê.
Ursula D - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid ervaar!
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie Ursela
Charlé G - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese, ontspannende verblyf. Regtig aanbeveelbaar!
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie
Julle is altyd welkom.
Mariëtha V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf en hartlike ontvangs!
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Johan K - Aug 2019
Algehele gradering
Meer as wat mens verwag, absoluut fantasties.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan.
Julle is altyd welkom.
Gastehuis groete
Sam en Annelise
Lezanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker verrassing.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Nadia L - Des 2018
Algehele gradering
Zorganta is beeldskoon!
Zorganta Guest House se terugvoer
Goeie more Nadia,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is dankbaar julle het lekker gebly by ons.
Julle is altyd welkom.
Gastehuis groete,
Sam en Annelise
Godfrey M - Nov 2018
Algehele gradering
Very elegant place.
Zorganta Guest House se terugvoer
Thank you, Godfrey.
Pauli V - Aug 2018
Algehele gradering
Excellent!
Zorganta Guest House se terugvoer
Pauli
Thank you for your kind words.
Regards
Althacatherine D - Mei 2018
Algehele gradering
We were truly satisfied with the accommodation. The owners' attention to detail is remarkable. We were pampered and felt at home.
Lees meerZorganta Guest House se terugvoer
Thank you so much.
You are always so welcome.
Tanya V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Zorganta Guest House se terugvoer
Goeie middag Tanya
Baie dankie vir die kompliment. Dit was n voorreg om jul te ontmoet.
Ons sien jul dalk eendag weer.
Gastehuis groete
Annelise
Michelle L - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, rustig, veilig.
Louis B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Hein J - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en Annelize is 'n puik gasvrou.
Zorganta Guest House se terugvoer
Goeie More Hein,
Baie dankie. Julle is altyd welkom by ons. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet.
Gastehuis groete,
Sam en Anneliss
Edward D - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie, netjiese, skoon, beskostigbare verblyf!
Zorganta Guest House se terugvoer
Goeie middag Edward
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.
Jy is altyd welkom by ons.
Gastehuis groete en beste wense
Sam en Annelise
Louis D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon. Vriendelike diens.
Zorganta Guest House se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beethovenstraat 86, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang