Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zorganta Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lee-ann O
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig en netjies. Baie vriendelike diens. Pragtige skoon netjiese plek. Sal definitief weer daar gaan bly as daai kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Goeie more Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Ons is dankbaar julle het lekker gebly by ons. Groete Annelise

John T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Comfortable and clean. Very comfortable beds, clean and tidy. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Thank you very much. Hope to see you soon again.

Lené N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastiese diens. Dit is ideaal vir gesinne of 2 paartjies wat saam reis. Dit is 'n baie mooi plek en die beddens is hemels! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Hi Lenè, Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle by ons te hê, Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Clarise J
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Skoon en netjies met uitstekende diens, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Baie dankie Clarise. Dit was n voorreg om julle by ons te kon he.

Mariana O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi en die beste. Baie mooi en die beste met baie detail. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Hi Mariana, Dit was baie lekker gewees om julle by ons te kon hê, ons hoop regtig om gou weer van julle te hoor. Groete Sam & Annelise

Cecil D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Beautiful stay. The stay was perfect, however the WiFi did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Zorganta Guest House
Thank you Cecil We appreciate your feedback. We had a technician come out the following day. And apparently our rooter was strike by lightning. We hope to see you again. Kind regards Annelise

Thinus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Rustige verblyf. Het baie lekker gebly en sal verseker weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Zorganta Guest House
Baie dankie Thinus. Jy is altyd baie welkom by ons. Groete. Annelise

Frik V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

'n Tuiste weg van jou tuiste. Baie netjies (luuks) en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Zorganta Guest House
Baie dankie

Monty A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie privaat en rustige atmosfeer. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Daars geen potte of panne om self ontbyt te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2021

Baie lekker gebly, vriendelik en bedagsaam. Uitstekende diens, sal definitief hulle aanbeveel en sal weer daar 'n draai gaan maak. Dankie julle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Zorganta Guest House
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. En julle is altyd baie welkom. Gastehuis Groete, Sam en Annelise.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 229

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beethovenstraat 86, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmQ1M2ViLTg1ZWItNGFhYS1iNzgyLThmYjZmOGFlODk4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 86 Beethoven Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.74156 27.8283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang