Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zorganta Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beethovenstraat 86, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zorganta Guest House bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Vanderbijlpark. Gaste kan tuis voel en ontspan in die tuin.

Ons 5 kamers is pragtig ingerig. Elke kamer het 'n privaat ingang van die tuin af en 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, en linne en handdoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens en ontbytpakkies is beskikbaar teen ekstra kostes en moet 1 dag voor aankoms gereël word. Die gastehuis het braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Geniet 'n skemerkelkie-bootvaart op die Vaalrivier, besoek die Sharpeville Gedenkteken, en gaan speel 'n potjie gholf by die Emfuleni Gholflandgoed.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lee-ann O
5.0
Rustig en netjies. Baie vriendelike diens. Pragtige skoon netjiese plek. Sal definitief weer daar gaan bly as daai kant toe gaan.
Apr 2024
John T
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and clean. Very comfortable beds, clean and tidy. We enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Lené N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese diens. Dit is ideaal vir gesinne of 2 paartjies wat saam reis. Dit is 'n baie mooi plek en die beddens is hemels! Fantastiese verblyf!
Okt 2023
Clarise J
5.0
Waarde vir geld. Skoon en netjies met uitstekende diens, baie vriendelik.
Sep 2023
Mariana O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en die beste. Baie mooi en die beste met baie detail. Baie skoon en netjies.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 228

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beethovenstraat 86, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Zorganta Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beethovenstraat 86, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNmQ1M2ViLTg1ZWItNGFhYS1iNzgyLThmYjZmOGFlODk4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 86 Beethoven Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.74156 27.8283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang