Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zorgvliet Wines Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Zorgvliet Wines Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hersheal T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hersheal T

Pragtige plek en ligging met komplimentêre wynproe ingesluit.

Pragtige ligging en fantastiese kos.

Marlize J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J

Asemrowende ligging, heerlike kos.

Ons het heerlik gebly. Warm en vriendelike ontvangs gehad. Aandete was baie goed.

Zorgvliet Wines Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons verwelkom julle graag weer!

Zorgvliet Wines Country Lodge
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Asemrowend.

Asemrowende natuurskoon, netjiese verblyf, vriendelike personeel. Sal beslis weer besoek.

Marinique S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinique S

Picture perfect.

We had the most incredible stay with the most amazing food, will definitely go again.

Zorgvliet Wines Country Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review. We look forward to your next visit!

Zorgvliet Wines Country Lodge
Jaco D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Puik.

Was heerlik en sal enige tyd weer gaan.

Zorgvliet Wines Country Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review. We look forward to your next visit!

Zorgvliet Wines Country Lodge
Ashley P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P

Waarde vir geld.

Pragtige plek met uitstekende gehalte kos en diens.

Zorgvliet Wines Country Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review. We look forward to your next visit!

Zorgvliet Wines Country Lodge
Morne H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Oornag-akkommodasie.

Die kamers is baie netjies. Kos baie goed. So ook die diens. Stortdeur was stukkend. Pakkamer bo slaapkamer vreemd. Verkeer erg op pad as mens wil slaap. Geseelde vensters kan werk.

Zorgvliet Wines Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons het intussen die vensters toegebou.
Ons sien uit na jul volgende besoek!

Zorgvliet Wines Country Lodge
Theo D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Fantasties!

Verblyf en diens was uitstekend en die ligging is baie besonders.

Hannelize J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J

Romantiese wegbreek.

Fantastiese diens en vriendelike personeel.

Weila-marie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weila-marie S

Sal vir seker weer kom!

Heerlik gekuier, en diens was uitstekend!

Maryke S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Perfekte plaas vir intieme wegbreek ver van die geraas met asemrowende uitsig oor die berge.

Ons het Zorgvliet Wines Country Lodge se gasvryheid terdeë geniet en sal die plaas sterk aanbeveel. Zorgvliet Wines Country Lodge is goed geleë naby Stellenbosch met maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante en wynplase en asemrowende uitsig oor die berge. Vriendelike, kundige personeel was altyd gereed om te help met wat ons nodig gehad het. Kamers is ruim en gemaklik. Covid 19-protokol op die plaas het ons definitief gerusgestel en omdat daar minder kamers is was ons altyd byna alleen by ontbyt of ander aktiwiteite. Ontbyt was heerlik gewees en selfs al was die opsies op die spyskaart effens beperk was die kombuis meer as bereid om 'n alternatief aan te bied. As jy lus is vir intieme wegbreek, ver van die geraas, is Zorgvliet definitief die plaas.

Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Mooi omgewing en fasiliteite. Goeie diens.

Pragtige omgewing en fasiliteite. Kamers en badkamer ruim met lekker grasperk, banke, tafels en stoele by die swembad. Wonderlike ontbyt en uitstekende diens.

Zorgvliet Wines Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Zorgvliet Wines Country Lodge
Hennie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Dit was 'n wonderlike ervaring, ons het die natuurskoon en gasvryheid terdeë geniet.

Die ontvangspersoneel het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is tevrede en gemaklik. Ons wynproe by Zorgvliet was ons beste ervaring van ons wegbreek. Beveel Zorgvliet Wines Country Lodge vir seker aan.

Ashleigh K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh K

An elegant stay with thoughtful touches.

We had a luxurious dinner and breakfast on the premises. We also had complimentary wine tasting the following day. The surroundings were absolutely stunning.

Elizabeth M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M

Quiet with lovely views.

We wanted to get away for a quiet weekend and Zorgvliet did not disappoint. Zorgvliet is well situated to visit other interesting locations in Stellenbosch. Unfortunately there was no wine tasting due to lockdown. Our accommodation was spacious with lovely views. Our bed was comfortable, and the cottage had a stunning fire place. The bathroom is huge and with lots of hot water to wallow in the bath. The coffee and breakfast was delicious. We would have liked to do some of the walks available but ran out of time and energy!

Gillian J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gillian J

Beautiful location.

A lovely place and the staff were very friendly and accommodating, however the room we staying in was in desperate need of some TLC, the shower had a moldy floor, and the duvet inner had dark stains which the staff immediately changed for us and compensated with a complementary bottle of wine at dinner.

Ferdi P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi P

Die eenheid was baie luuks, netjies en puik waarde vir geld.

Ongelooflike mooi omgewing, pragtige lodge met vriendelike personeel, sal Zorgvliet aanbeveel.

Andrea G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea G

Wat 'n pragtige plek, met uitstekende diens.

Kamers is pragtig en ruim. Diens was uitstekend, ek het vars produkte by my gehad, wat die personeel in hulle kombuis gehou het. Pragtige uitsigte oor die berge.

Elmarié S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié S

Onvergeetlike ervaring. Akkommodasie, etes, diens en ligging was puik.

Die ligging is ideaal in 'n omgewing met talle besienswaardighede. Die landgoed is asemrowend mooi. Rustige atmosfeer, veilig, netjies. Etes en wyn is besonders. Diens is puik. Sal beslis weer wil besoek... 2 nagte was te min!

Marlene E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Prentjiemooi ligging.

Pragtige geboue wat atmosfeer skep. Baie vriendelike personeel. 5-ster akkommodasie.

Ernest G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest G

Fantastiese verblyf.

Rustige kamer. 5 min buite Stellenbosch en so 15 min van Franschhoek af. Perfek geleë vir 'n naweek se rondrits tussen die restaurante en kosmarkte.

Pierre N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N

Stunning.

Great place to stay. Amazing location and service.

Chrissie W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie W

Kamers binne is gerieflik.

Die kamers is onberispelik en pragtig gedekoreer, maar baie teleurgesteld dat ons geen uitsig op die asemrowende berge kon hê nie. Ontbyt was baie besonders en diens was uitstaande.

Marna L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marna L

Glad nie wat ons verwag het nie. Effens teleurstellend.

Ek het baie meer verwag. Ons kamer se badkamer spieël was ook vuil, vol water spatsels. Personeel was afwesig en ons moes wag om gehelp te word. Die ontbyt was ook baie teleurstellend, vrugte was nie goed en mooi voorgesit nie. Die "condiments" soos konfyt en souse ens. was as in hul oorspronklike houers op die buffet tafel met gewone "winkelbrood" by die mooi gebakte croissants. Dis 'n pragtige plek, met soveel potensiaal, maar die diens was nie wat mens verwag as jy so baie geld betaal nie. Ek was oorsee vir 4 maande en wou graag my eerste aand terug in SA spandeer met ons Suid-Afrikaanse gasvryheid en goeie diens. Jammer ek klink seker soos 'n snob, maar ek was baie opgewonde oor die verblyf, en die kamer was baie mooi, die dekor ens., maar die diens was regtig nie op standaard nie.

Vandy F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandy F

Baie luuks en gemaklik!

Dit was baie aangenaam, die kamer is baie gemaklik en smaakvol, die beddens is van die bestes waarop geslaap het. Baie aangename verblyf.

Letsie C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie C

Fantasties!

Baie lekker, pragtige uitsig, skoon huis, mooi linne. Uitstekende ontbyt en die proteas was onbeskryflik mooi op die tafels. SA is die beste, met die vriendelikste mense en die lekkerste kos! Baie dankie!

Josef L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef L

Die beste van al ons plekke waar ons oorgeslaap het!

Dit was verseker die plek wat uitgestaan het met ons reis en almal se gunsteling-verblyf!

Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzdzpV1mrnKZEgCokv6j63oCR5wtpeU37TWbQVwk14dnxviLKHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R310, Helshoogte Pass Banhoek Valley 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.914552944443 18.935483694077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang