Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuidste Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zuidste Huisie is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Struisbaai geleë is. Perfek vir 'n gesin of 'n groep individue wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en weg van die stad se gewoel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en is volledig gemeubileer vir jou gerief. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het, en die derde kamer is 'n buitekothuis met nog 'n koningingrootte-bed. Die oopplan-leefarea is goed toegerus, en die kombuis bevat 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien asook 'n tuimeldroër en oorgenoeg ingeboude kaste.

Die etenstafel het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Die sitkamer en eetarea maak oop op die vermaakarea wat 'n onderdak-pergola met braaigeriewe insluit.

Parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig, en Zuidste Huisie is 150 meter van die strand af oorkant die promenade. Die huis is ook stapafstand vanaf die Struisbaai-hawe, waar 'n mens winkels en restaurante kan kry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zuidste Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Zandt Cresent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945397d2bab81e0cfe618ff32e3ff1db802fb3fda2583f28dcb34da252f68d838af67e9b06312d88ea3783f79a55de165622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 203 Zandt Cresent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787835684245 20.044268965648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang