Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuikerkop Country Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Yvonne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vrystaat gasvryheid! Dankie vir 'n lekker kuier! Ons het die buitelug, stap en vliegtuie baie geniet. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Gerieflike verblyf. Baie mooi uitsig vanaf die dek. Baie behulpsame/vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Lovely and view. The scenery was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
Zuikerkop Country Game Lodge
Thank you for the kind words and compliments. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us and hope you return soon.

Anilia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit was voorwaar 'n vyfster behandeling! Die kos was uit die boeke uit! Dis met soveel liefde en sorg voorberei en neergesit. Die spesiale bediening voor die warm kaggel en die moeite om die ontbyt elke keer anders voor te sit. Ons het baie welkom gevoel en die mense was hartlik en vriendelik. Ons sal beslis weer kom en almal wat ons ken nooi om die spesiale plek te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Zuikerkop Country Game Lodge
Goeie middag Anilia Baie dankie vir jou vriendelike en komplimeterende woorde. Ek sal die boodskap so oordra aan al die staff wat gehelp het om julle kuier hier by ons so wonderlik te maak. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Michelle en die Zuikekop span

Thomas R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2020

Zuikerkop was absoluut fantasties in alle opsigte. Die ligging het fantasties uitsigte en die personeel laat jou soos 'n baie spesiale persoon voel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gabriel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2020

Baie mooi en rustig. Kyk bogenoemde - genoegsame beskrywing!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy N
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Des 2020

Beautiful main buildings but accommodation shabby. The road to the lodge is absolutely dreadful and the speed bumps at the lodge damaged my vehicle. We would have liked a drink when we got there but were told the bar would only open at 17:00 and all they could offer us was water. The supper was awful. We ordered chicken schnitzel and chips for the two adults and a beef burger for the toddler. The schnitzel was not very nice and the buns of the burger were so hard as to be inedible. The chalets are very run down. The door of the one chalet would not open and that room could only be accessed through the inter-leading door. The bedding and towels were immaculate. We were plagued by mosquitos and flies and there was nothing in the chalet to use for the insects and no fly screens on the window. We were lucky that we had mosquito repellent but even that did not stop us from being bitten. The TV didn't work and only one room had a TV. The rooms were also unbearably hot even with the fans going and the windows open. Because of the heat, we had to sleep with the windows open which aggravated the insect problem. The breakfast the next morning was good. The redeeming feature of the lodge was the staff. They were helpful and obliging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Beautiful venue for weddings and weekend stay. This is our second visit to Zuikerkop and once again were very impressed. Staff are very friendly and helpful. Accommodation in the rondawel was very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

'n Wegbreeknaweek om te onthou. Een van die bes bewaarde geheime op die Maloti-roete. Goed versorg met die mooiste tuine, 'n gasvrou wat meer as die ekstra myl loop, heerlike etes, alles om weer en weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Zuikerkop Country Game Lodge
Goeiedag Mercia, Baie dankie hiervoor! Dit word opreg waardeer. Groete, Johannie

Alida D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Juweel. Ons het heerlik gekuier. Kos was lekker en smaakvol voorberei. Gasvrou, Johannie, 'n aanwins en goud werd vir die gasteplaas. William wat ons so mooi bedien het, is 'n groot aanwins. Ontbyt met 'n uitsig soos nêrens te kry nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zuikerkop Farm, , Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2RjY2Q4LTUxMDEtNGE3NC1hODUyLWYxYWVjMTU2MjNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Zuikerkop Farm Tandjiesberg Road 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.009360134385 27.586982399225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang