Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulani Safaris

Wildsplaas

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
2.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
4.1
Hein D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Het 'n baie goeie tyd gehad en baie vriendelik. Gordon en Monrose het ons baie goed ontvang en die gasvryheid is baie goed. Sal vir seker hulle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Okt 2023

Teleurstellend. Aanwysings op hek is verkeerd. Ek moes skakel om die regte rigting te kry om by die kamp te kom. Daar is geen instandhouding gedoen op die tentekamp nie. Daar is baie stukkende planke en spykers wat uitsteek, geskeurde seile, en die dak van die tent is vol mufkolle. Die algehele beeld van die tentekamp is verwaarloos. Monrose self is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christo B
Kort verblyf
4.2
Aug 2022

Doodse stilte, heerlik. Net die plek om te gaan sit en die natuur te ervaar. So in die middel van die bos soos nog nooit ervaar nie. Miskien 'n spieël by die wasbak waar die stort is. Klein asblikke in die kamers. En sommer net nog 'n rakkie of twee in die kamers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gordon
Zulani Safaris
Hi Christo Thank you, your recommendations have been noted -hope to see you again.

Deon B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Mei 2021

Ideaal vir jaggroepe. Basiese geriewe, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang deur Gordon en Monrose. Baie basiese geriewe, maar skoon en netjies. Stortgeriewe koud in die winter. Mooi bosveld-omgewing met baie wild. Geskik vir jagters en jaggroepe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jannie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Weereens ongelooflike gasvryheid ervaar. Baie dankie aan Gordon en Monroes wat ons warm en vriendelik ontvang het. Dit was weereens 'n besonderse bos-ervaring. Hoop om gou weer daar te kan tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Zulani Safaris
Hi Jannie, always a pleasure to have you stay with us. See you soon friend.

Jannie V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

I stayed over for only one night, wish I could have stayed longer. Absolutely loved the peace and tranquility and the fact that we were able to walk in the field viewing the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Zulani Safaris
Hi, Jannie we enjoyed having you guys here with us. We hope to see you again in the future.

Mamoleboge P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2019

Customer service. I had to knock for almost 15 min.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2018

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2017

Dit kan n goeie blyplek wees as daar beter klientediens is. Die aanwysing van die hek af tot by die Boskamp is baie sleg geen borde nie. Die kliëntediens is baie swak en deurmekaar. Die ligte binne die kamer is net twee bedlampies. Daar was ook nie water nie moes eers vra waar is die water voor dit aangeskakel is. Die plek kort baie aandag die foto's op die webtuiste is baie lank terug geneem.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Gordon
Zulani Safaris
This is the second complaint we have had in 14 years of operation, and of course, that is two too many. Most of our guests love Zulani because it is away from the road, far from the gate, peaceful and safe. Most of our guests do not like signs all over the place, going right, left and left to the camp, almost all find that quite easy. The gate is opened via remote phone, not sure what other service we need to do for self-caterers unless one needs an escort to drive the 8 km. The chalet does have a over head light with the two bedside side lamps, the switch is right at the door entrance. It is true, we only turn on the water when the guests arrive. I was on my way to turn it on when these guest called. I think they waited 5 minutes for that, I am truly sorry for that delay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vulpan Plaas, Boks 256, Mogwadi, 0715, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bfe525bdc73e5a63388293969726609b1d67505ed404158bd57f8e3edae536d4ee93b74b2be226231194ed95b086f2f1e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Vulpan Farm Box 256 0715 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.247970648182 29.311738014221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang