Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulu Hut

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ria E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Unieke ervaring met 'n pragtige uitsig. Die Zulu Hut was besonders en uniek in sy soort, en self gebou deur Steve, soos ook Diddly Squat en Inkunzi Cave, op dieselfde perseel, elk met sy eie karakter. Die detail en binnenshuise versiering getuig van die liefde waarmee hy dit gebou het, en ons het telkemale in verwondering gestaan wanneer ons iets nuuts ontdek het. Omdat daar niemand in die nabygeleë huis was nie, kon ons op die dak van hulle "grot" sit met ons wyn en charcuterie, en sien hoe die son agter Cathkin Peak sak, met 'n verskeidenheid voëls om ons. In die oggend weer word mens wakker met die son wat die kranse van die piek pienk kleur, aangesien die kamervenster reg oor die berg uit kyk (ons het nie die blinding van die kamervenster toe gemaak nie, aangesien dit so privaat is). Die dubbelstort in die grotagtige badkamer is 'n plesier, en as dit sou reën, sou reënwater deur 'n skeur in die dak in die dak loop om 'n waterval te vorm. Dit was nie heeltemal warm genoeg om van die plonspoel reg by ons deur gebruik te maak nie, maar die geluid van die lopende water was 'n plesier. Ons kan die Zulu Hut vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne-vallei 8, Sentrale Drakensberge, Cathkinpark, 3331, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459cee3373b474927048f2bb33414cc6f9d3a7e6b2ca15f3f1081eb0011aa2570d16572ae3bd9b5614b40873e2c37224fb92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 8 Highlands Champagne Valley Central Drakensberg 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.02818 29.433796268682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang