Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulu Hut

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne-vallei 8, Sentrale Drakensberge, Cathkinpark, 3331, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Zulu Hut is in die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberg-area, 'n bekende wêrelderfenisgebied, geleë. Die lieflike eenheid is op die eienaars se perseel en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die Zulu Hut is 'n betongebou met 'n plonspoel wat in 'n rustige deel van die tuin met 'n privaat ingang geleë is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die sit- en kombuisarea het 'n slaapbank en 'n enkelbed wat bo dit hang vir kinders. Die badkamer het 'n dubbelstort.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Bykomende geriewe sluit 'n verwarmer en 'n privaat braai-area in.

Aktiwiteite in die area sluit bergstaproetes, perdry, bromponie-toere, boomtoptoere, 'n reptielpark, Falcon Ridge Birds of Prey, 'n verskeidenheid restaurante, vierwielmotorfietsry, abseil en helikopterritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKinderbank vir 2
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Zulu Hut
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Highlands Champagne-vallei 8, Sentrale Drakensberge, Cathkinpark, 3331, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zulu Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne-vallei 8, Sentrale Drakensberge, Cathkinpark, 3331, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459cee3373b474927048f2bb33414cc6f9d3a7e6b2ca15f3f1081eb0011aa2570d16572ae3bd9b5614b40873e2c37224fb92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 8 Highlands Champagne Valley Central Drakensberg 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.02818 29.433796268682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang