Zululami Villa House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izinyoni-singel 9, Zululami, Balilito, 4404, KwaZulu-Natal
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zululami Villa House is 'n luukse selfsorgvilla in Zululami, Ballito, en bied asemrowende see-uitsigte en eksklusiewe toegang tot 'n privaat strand. Dit is 'n ideale bestemming vir gaste wat 'n luukse kuswegbreek soek.
Dié huis bied bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die vierde slaapkamer is geskik vir kinders en het 2 enkelbeddens. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in 'n aparte opwasarea. Die sentrale eiland met stoele strek tot by die eetarea. Die sitarea het sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Verder is daar 'n kroegarea en ontspanningsarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad en kan die Jacuzzi in die huis gebruik. Veilige parkeerplek is in 2 dubbelmotorhuise beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Izinyoni-singel 9, Zululami, Balilito, 4404, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izinyoni-singel 9, Zululami, Balilito, 4404, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang