ZuluWaters Game Reserve
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Giants Castle-weg P171, Mooirivier, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
ZuluWaters Private Game Reserve is 'n malaria-vrye privaat wildreservaat aan die voet van die Drakensberge in KwaZulu-Natal en dit bied 'n unieke safari-wegbreek wat die wild van Afrika vier.
Gaste kan troppe wildebeeste, buffels en renosters van nader bekyk, vanuit die gemak van hulle verblyf of op een van ZuluWaters se unieke safari-ervarings.
ZuluWaters word erken vir hulle omgewingsbewaring weens die volhoubare geriewe wat dwarsdeur die reservaat gebruik word. Die eiendom bied 'n ekovriendelike omgewing en plantgebaseerde kos, alles deel van 'n poging om hulle koolstofvoetspoor te verminder. Gaste wat by ZuluWaters bespreek help ook om kinders in 3 plaaslike kleuterskole te ondersteun.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Giants Castle-weg P171, Mooirivier, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink ZuluWaters Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Giants Castle-weg P171, Mooirivier, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang