Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulwini Tree House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Alida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus vir jou siel. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Zulwini Tree House
Ons is so bly julle het rus vir die siel gekry by Zulwini Treehouse, ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Marius V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker. Als wat nodig is vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetty V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Die houtdek was perfek en gerieflik naby die kombuis en ons kon heelwat diere van die dek besigtig. Die huis is netjies en gerieflik ingerig en die gasvrou Vanessa is baie aangenaam en behulpsaam. Ons het die dae omgekuier op die dek en kan dit aanbeveel vir enigeen wat privaat en rustig wil kuier met 'n mooi uitsig. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Amazing. The stay was very nice, we enjoyed every second!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Perfekte boomhuis. Ons het baie lekker gekuier in die bos. Huis is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Zulwini Tree House
Hi Donne, baie dankie vir die goeie terugvoer en ons is bly dat jul die besoek in die bos geniet het. Ons sien uit om jul weer te verwelkom!

Barbara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Dit was ons tweede besoek aan Zulwini en was weereens wonderlike tydjie gewees. Sal beslis weer terugkom. Baie verbeterings op vorige besoek twee jaar gelede. Die braai en swembadjie op die dek was `n absolute pluspunt. Baie netjies en smaakvol. Baie dankie, ons het dit baie geniet en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Zulwini Tree House
Hi Barbara, baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is baie bly dat julle jul tweede besoek geniet het. Dankie ook vir jul ondersteuning en ons sien uit na jul volgende kuier!

Zelri-louise S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2022

Oulik maar n paar probleme. Ek het al my inligting vroegtydig ontvang. Ons het die plek maklik gevind en die alarm het goed gewerk. Ons het 'n hele paar diere gesien van die dek af vroeg oggend en dis pragtig om so hoog te wees. Die plekkie het alles wat mens nodig het maar ek stel voor hulle plaas nog 'n bak vir die oond in die laai. Ons wou 2 geregte bak en kon net een op 'n slag doen. Ek is 'n gereelde besoeker aan Marloth Park en is baie lief vir die reservaat, so ek was teleurgesteld om al die boumateriaal en selfs ou braai-as onder en om die huis te sien. Dit het baie gereën die dae voor ons besoek so ek was nie té verras om die takke en sade op die deck te sien nie. Maar die gebruikte tissue op die kombuis kas was nie plesierig nie. Die bo-kant van die yskas was vreeslik stowwerig. En die vensterbanke en hoeke was vuil en het dooie goggas in gehad. Meskien moet die skoonmaak diens aangespreek word. Die stort se deur was uit sy spoor en ek moes dit terug sit voordat ons kon stort. Ons kon nie die swembad aanskakel nie en dit was n bietjie groen met heelwat stof so ons het nie geswem nie. Dit was vir my n groot teleurstelling, want ek het juis die plek gehuur vir die swembad.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Iets besonders. Baie dankie. Dit is lekker om in die boom te sit. Skoon en netjies. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2021

Naweekkuier. Aangesien dit gereën het kon ons nie die dek-area benut nie en dit is regtig die trekpleister van die verblyf. Die eienaar moet dalk net kyk na die geiser se water. Warm dan yskoud.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Haretsamayengtravela K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2020

I love the location and the place was lovely. The owner really makes everything easy for you because she sits out everything for you. The only thing that was not okay with the swimming pool that just needs to be fixed and filled up with water but everything else was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Civit-laan 2798, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a71a4568f388acf9e64cd6501e81fda2fccb6f29b868ece5cc6d2c4bd1aac22a535c21823ab6cf10d1c636873b3e5fed5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 2798 Civit Avenue Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340535336893 31.794991493225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang