Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulwini Tree House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 38 resensies vir Zulwini Tree House
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Alida W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida W

Rus vir jou siel.

Ons het baie lekker gekuier.

Zulwini Tree House se terugvoer

Ons is so bly julle het rus vir die siel gekry by Zulwini Treehouse, ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Zulwini Tree House
Marius V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Lekker.

Als wat nodig is vir 'n lekker wegbreek.

Hetty V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty V

Die houtdek was perfek en gerieflik naby die kombuis en ons kon heelwat diere van die dek besigtig.

Die huis is netjies en gerieflik ingerig en die gasvrou Vanessa is baie aangenaam en behulpsaam. Ons het die dae omgekuier op die dek en kan dit aanbeveel vir enigeen wat privaat en rustig wil kuier met 'n mooi uitsig. Definitief die moeite werd.

Deborah S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah S

Amazing.

The stay was very nice, we enjoyed every second!

Donne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne D

Perfekte boomhuis.

Ons het baie lekker gekuier in die bos. Huis is baie netjies.

Zulwini Tree House se terugvoer

Hi Donne, baie dankie vir die goeie terugvoer en ons is bly dat jul die besoek in die bos geniet het. Ons sien uit om jul weer te verwelkom!

Zulwini Tree House
Barbara K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Dit was ons tweede besoek aan Zulwini en was weereens wonderlike tydjie gewees. Sal beslis weer terugkom.

Baie verbeterings op vorige besoek twee jaar gelede. Die braai en swembadjie op die dek was `n absolute pluspunt. Baie netjies en smaakvol. Baie dankie, ons het dit baie geniet en sal beslis weer terugkom.

Zulwini Tree House se terugvoer

Hi Barbara, baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is baie bly dat julle jul tweede besoek geniet het. Dankie ook vir jul ondersteuning en ons sien uit na jul volgende kuier!

Zulwini Tree House
Zelri-louise S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelri-louise S

Oulik maar n paar probleme.

Ek het al my inligting vroegtydig ontvang. Ons het die plek maklik gevind en die alarm het goed gewerk. Ons het 'n hele paar diere gesien van die dek af vroeg oggend en dis pragtig om so hoog te wees. Die plekkie het alles wat mens nodig het maar ek stel voor hulle plaas nog 'n bak vir die oond in die laai. Ons wou 2 geregte bak en kon net een op 'n slag doen. Ek is 'n gereelde besoeker aan Marloth Park en is baie lief vir die reservaat, so ek was teleurgesteld om al die boumateriaal en selfs ou braai-as onder en om die huis te sien. Dit het baie gereën die dae voor ons besoek so ek was nie té verras om die takke en sade op die deck te sien nie. Maar die gebruikte tissue op die kombuis kas was nie plesierig nie. Die bo-kant van die yskas was vreeslik stowwerig. En die vensterbanke en hoeke was vuil en het dooie goggas in gehad. Meskien moet die skoonmaak diens aangespreek word. Die stort se deur was uit sy spoor en ek moes dit terug sit voordat ons kon stort. Ons kon nie die swembad aanskakel nie en dit was n bietjie groen met heelwat stof so ons het nie geswem nie. Dit was vir my n groot teleurstelling, want ek het juis die plek gehuur vir die swembad.

Margo V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Iets besonders.

Baie dankie. Dit is lekker om in die boom te sit. Skoon en netjies. Sal weer kom kuier.

Jo-anne K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-anne K

Naweekkuier.

Aangesien dit gereën het kon ons nie die dek-area benut nie en dit is regtig die trekpleister van die verblyf. Die eienaar moet dalk net kyk na die geiser se water. Warm dan yskoud.

Haretsamayengtravela K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Haretsamayengtravela K

I love the location and the place was lovely.

The owner really makes everything easy for you because she sits out everything for you. The only thing that was not okay with the swimming pool that just needs to be fixed and filled up with water but everything else was great.

Nadia U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia U

Skoon, veilig en asemrowend

Dit was rustig, mooi, en moet volgende keer langer bly.

Egmont O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egmont O

Baie mooi en skoon. Swak ingerig.

'n Baie mooi en skoon plekkie. Ons het die besoek baie geniet behalwe vir: Wat as 'n goed ingerigte kombuis geadverteer is was toe nie. Baie swak ingerigte kombuis met basiese toerusting (slaaiskottel, teeketel, vadoeke etc) nie daar nie. Warmwaterstelsel het gedurig afgeskakel in die middel van 'n stort - baie onaangenaam. Ons het dan eenvoudig nie gestort nie. Geen skoonmaakdiens. Ongelukkig het dit die besoek 'n bietjie versuur. Nieteenstaande was die besoek baie aangenaam en ons sal weer bespreek.

Romano S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romano S

Great place and good location.

Value for money good location. Only problem we had is no warm water. The gas geyser was not working even after switching the gas bottle and aircon in living area did not cool.

Zulwini Tree House se terugvoer

Thank you for your review. We are delighted you had a good time and rest assured we will get whatever problems you had with the geyser sorted.

Zulwini Tree House
Deon G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon G

Mooi plek.

Dit was 'n mooi plekkie. Hulle het uit hul pad gegaan sodat ons vroeër kon inklok. Die plek is baie gesellig op die dek en nagapies het ons elke aand kom besoek. Die slegte dinge was die dek is dat net twee van die vier stoele heel was. Die badkamer is onleefbaar, vrek warm en onaangename reuke. Die lugversorging is totaal oneffektief. Die is beslis nie 'n plek waar jy wil bly in die sommer nie. Daar kort 'n bietjie verbeteringe aan die plek, die ruite moet na gekyk word, kan moontlik uitval so beter om dit nie oop te maak nie.

Nick B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet, maar het net 1 probleem ondervind en dis met die stort, die gasstort het glad nie reg gewerk nie, die water word warm en koud sonder dat enige krane oop gemaak word, dit was glad nie lekker om so te stort nie, maar andersins was als baie lekker. Groete.

Marinda J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda J

Uiters teleurstellend!

In vergeleke met ander akkommodasie in Marloth Park teen dieselfde prys, is Majuli Tree Lodge uiters swak. Kan gerus beddegoed vervang!

Karin K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Salige kuiers op die dek terwyl mens ver oor die bos uitkyk.

Ons het heerlik gebly in die Majuli Tree Lodge en salig gekuier op die lieflike dek. Alles was netjies en skoon.

Elize M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Sien sterre.

Wat 'n wonderlike naweek saam met my gesin. Die "Tree house" was netjies en die swembadjie was skoon. Die gasvrou het voor ons gery tot by die huis, waar sy die sleutel oorhandig het. Sy het ons ook vergesel deur die huis met ons aankoms. Sy was baie vriendelik en behulpsaam, o.a. het sy vir ons 'n kaart gegee oor Marlothpark! Saterdag was ons 28ste Huweliksherdenking. In die yskas was 'n bottel Sjampanje en 2 yskoue glase.

Dalene P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene P

Tranquil.

We have had an amazing star gazing opportunity with the perfect weather to do so. Majuli is a perfect stop-over on route to Mozambique, but it is worth staying for more than just 1 night. Marloth Park is beautiful and worth the time to explore.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Ons het 'n ongelooflike sterrekyk-geleentheid gekry met die weer wat so perfek was. Majuli is die ideale oorslaapplek op pad na Mozambique, maar is dit die moeite werd om meer as een nag te bly? Marloth Park is pragtig en dis die moeite werd om te verken.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Monique W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique W

Excellent spot for a bush getaway.

I stayed here with 3 friends during a weekend trip to the Kruger Park. We didn't want to leave! The home is comfortable and well equipped and everything was very clean. The viewing deck was amazing! We spent hours out there looking out over the tree tops and we were greeted by 2 giraffes when we arrived. We felt very safe. And Kruger was only a 15 minute drive away. Will definitely recommend this to friends and family.

Marile V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marile V

As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou.

Het die naweek vreeslik geniet, veral die zebras, vlakvarke, rooibokke en koedoe's wat kom kuier het. Geleë naby die rivier, so het elke middag lang ente gaan stap en baie wild gesien wat kom water drink het. 'n Paar opskepbakkeies sou handig wees in die kombuis. Dit vat nogal 'n rukkie om die stoof en oond te verstaan. Dalk bietjie onderhoud nodig. Vir die res was die verblyf baie aangenaam.

Danette O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danette O

Wonderlike 5 ster ondervinding.

Ek het ‘n bespreking gemaak vir my ouers se 40e huweliksherdenking. En van die begin het Maritza (bestuurder) gehelp met al die reëlings. Ek het ook ‘n romantiese ete deur Heilga van Manzini gereël wat by die boomhuis kom reg maak het vir hulle. Maritza het uit haar pad uit gegaan om als gerieflik te maak vir my ouers. My ouers het elke oomblik geniet. Daar is baie diere en hulle het bevestig dat hulle definitief weer sal teruggaan. Met kliëntediens wat so skaars is deesdae, was dit so ‘n onverwagste verrassing om so gehelp te word. Dit word baie waardeer. Nogmaals dankie vir ‘n wonderlike ervaring. Ek hoop om gou ook daar te bespreek!

Hannelie O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie O

Wat 'n lekker week!

Lekker gebly innie bos omring deur die geluide van diere en voëls al om jou.

Warie C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warie C

Ons het lekker gebly.

Wil net graag 'n aanbeveling maak: Ons sou graag 'n groter yskas/vrieskas wou hê. Sou ook graag rakke in die slaapkamers wou hê vir ons klere, uit 'n tas hoef te leef nie.

Ellen N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen N

Baie skoon en netjiese akkommodasie. Pragtige uitsig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het dit baie geniet. Dit is baie skoon en netjies. Die uitsig is ook pragtig. 'n Groot pluspunt is dat daar 'n lugverkoeler is. Al aanbeveling wat ons wil maak, is dat daar meer gemaklike meubels op die patio moet wees.

Carel C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel C

Baie mooi rustig en stil.

Ons het dit baie geniet. Die diere kom kuier in jou erf vir jou. Om in die swembad te sit op 'n warm middag is wonderlik. Ons sal weer gaan.

Hester R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester R

Ons verblyf was heerlik.

Die kinders het dit verskriklik geniet. Ons het langs die rivier gaan stap en die die diere wat kom groet het vir ontbyt onder die huisie was wonderlik. Majuli Tree Lodge is 'n interessante huisie. Alles wat mens wil hê in 'n klein spasie. Daar is egter enkele dinge wat kan verbeter word. Eerstens is die huisie nie vreeslik stabiel nie. Die geringste beweging en dit voel of die hele huisie wieg. Daar kan aandag gegee word om dit meer stabiel te maak. Die tweede ding wat ons bietjie gepla het, was dat daar geen pakplek in die kamers is nie. Ons moes die hele week wat ons daar was, uit ons tasse leef. 'n Klein hangkassie met rakke in elke kamer sal ver gaan om dit meer prakties en gemaklik te maak. Behalwe vir die twee probleempies, was ons verblyf daar regtig verskriklik lekker. Ons sal dit beslis oorweeg om weer te kom.

Co P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Co P

Dit was aangenaam, maar met 'n paar tekortkomings.

Ek besef hulle is besig met veranderings, maar dan moet hulle nie die plek so uitverhuur nie. Daar is nie kaste in die slaapkamers nie, die stort lek baie, die stoele op die balkon is baie ongerieflik. Dis maar 'n paar van die groter probleme. Derrick het laat weet dat hy aandag daaraan sal gee. Soos dit nou is, is die plek nie geskik vir gaste wat langer as 1 nag daar wil bly nie, dis wat ek dink. Dis jammer, want hulle het die hele plek oorgeverf en die vloer oorvernis. Dit het nog kwaai gestink, maar met oop vensters was dit vinnig verby. Dis 'n pragtige plek as hulle hulle sokkies optrek! Dan sal mense graag daar wil tuisgaan vir 'n hele paar dae.

Hannes G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Dit was die lekkerste vakansie nog.

Die plek en die mense was uitstkend. Die hulp van LekkeSlaap het alles goed laat afloop.

Chrissie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D

Dit was 'n rustige, opwindende ervaring.

Al die elemente om die bosvakansie 'n betowerende lewenservaring te maak was teenwoordig. Twee negatiewe sake moet ongelukkig genoem word: 1. Die besondere swak toestand van die grondpaaie, moet asb. dringende aandag geniet., 2. Dit is die gebrek aan wildritte vir al die inwoners van Marloth Park. Dankie ons sal weer gebruik maak van so 'n geleentheid.

Mariska C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska C

Ek en my man en ons 18 jarige seun was vir 'n week by Majuli Tree Lodge vir ons jaarlikse vakansie.

Die boomhuis is baie goed ingerig. Die uitsig is ongelooflik mooi en ons het besoeke gehad van 'n paar diersoorte en voëls. Ons enigste negatiewe kommentaar sou wees dat die lugversorging aandag sal moet kry en die yskas was ook bietjie klein vir 'n week se verblyf. Maar afgesien daarvan was ons verblyf heerlik en sal ons dit beslis aanbeveel.

Kobus L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Baie ingenome met verblyf!

Ons het baie lekker gebly met 'n goeie bos-ervaring. Alles wat nodig is, is daar met die oop dek wat die verblyf die moeite werd maak.

Carol E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol E

We enjoyed our stay.

It was really peaceful and quiet here.

Dr Peet Botha B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dr Peet Botha B

Was nie wat ek verwag het nie.

Die lodge het 'n probleem met warm water. Vrydagaand moes ons vra dat die gasverwarmer aangeskakel word. Saterdag was ons sonder warm water daar en ons kon nie die bestuurder in die hande kry nie. Die gasverwarmer se vlam was af. Sondagoggend het hulle weer die verwarmer kom aansteek. Die "flint" is blykbaar gebreek en dit is baie moeilik om die verwarmer met vuurhoutjies aan te steek. Die bestuurder het wel om verskoning gevra. Die bank in die sitkamergedeelte het twee gebreekte sparre wat sit op die bank baie ongemaklik maak. Die hoofslaapkamer se wit plafon is met 'n strook swart "duct tape" op 'n las geplak. Dit is onooglik en swak. Wanneer 'n mens betaal vir 'n diens verwag mens darem dat dinge ietwat beter daaraan toe sal wees, of hoe?

Paul J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul J

Dit was heerlik!

Baie lekker gekuier! Skoon en netjies. Die diere is baie mak en eet uit jou hand uit!

Vlasta G - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlasta G

Lovely cottage - view to die for, great value, will need constant TLC to stay as it is now

This has been already sent to the owners.

Tania P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania P

Very close to Crocodile Bridge Gate!

Had a great time! Outstanding surroundings, loved it! :)

Bradley C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley C

Very nice stay, definately work going to!

Majuli tree lodge is definitely worth the money, very good view over the valley. Rats or perhaps bats were a bit of a problem in the roof but they are only confined to the bathroom area so you don't here them at night. Otherwise I enjoyed my stay there and would go back again given the chance!

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Civit-laan 2798, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a71a4568f388acf9e64cd6501e81fda2fccb6f29b868ece5cc6d2c4bd1aac22a535c21823ab6cf10d1c636873b3e5fed5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 2798 Civit Avenue Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340535336893 31.794991493225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang