Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zungah Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jurie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Baie baie lekker. Die grondpad na Zungah is bietjie lank, maar baie mooi. Sal geen probleem met 'n baie lae motor wees nie. Koert en Shirley het ons vriendelik ontvang (Alhoewel eienaar Rodney nie daar was nie). Die eienaar het wel kort-kort gebel en gehoor of alles in orde is - dit was baie bedagsaam. Die plek was baie netjies en ruim. Ons het baie lekker gebly. Van hier het ons vir die dag Addo-olifantpark toe gery. Dit het so uur geneem tot daar. Die klein swembad was 'n welkome afkoel in die hitte. Die plek kan nogalswarm word. Sal definitief weer daar gaan bly as ons in die omgewing is. Dankie vir die suurlemoene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb-weg, Erfdeel 245, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21a1412dd6edae65307ad135954830db3f221a4a9b6cf35b1ae483f55e7c5806f1ed269e620dd2baefbc9e4789f5d109018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Cockscomb Road Plot 245 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.546275479309 25.127190690346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang