Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zur See

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Vivienne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing little gem - great hosts - all round great experience! Zur See is a hidden gem and the host is great. He and his team went out of their way to make us welcome. They are working hard and expanding their units. The lovely big lawn and trees area makes for a very serene and relaxing environment. We are dog lovers, so the fact that they have dogs on the property really made our day! We highly recommend them as an option in Ballito - budget-friendly and well worth a visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Ontspan en geniet. Baie lekker en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful and clean. This place is spectacular, and beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Soos altyd lekker gebly. Die opgraderings is pragtig en baie funksioneel. Soos altyd lekker gebly. Die opgraderings is pragtig en baie funksioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

‘n Waarde vir geld wegbreek! Ons kuier altyd baie lekker by ZurSee. Dit bied ons alles wat nodig is. Ek hou van die ligging, veral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker rustig. Ja, dankie, dit was baie plesierig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great spot with nice sea views. A great spot with decent space. The patio offers great views of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See
Hi Luke, Thank you for the wonderful review! I'm thrilled to hear that you enjoyed the sea views and found the space comfortable. The patio is indeed one of our favourite spots too, and I'm glad you were able to enjoy it. We're excited to share that we'll soon be adding two new upmarket rooms to Zur See. We'd love for you to try them out on your next visit. Hope to welcome you back soon for another relaxing stay by the ocean! Best regards, Don

Maryke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Fantastiese plekkie, baie lekker gebly, mens baie vriendelik. Sal net versoek dat hulle regtig moet plan maak vir die aaklige reuk in die badkamer, dis regtig ondraaglik met die sterk reuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See
Hallo Maryke, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ek is bly om te hoor dat jy ‘n lekker tyd gehad het en die vriendelikheid van ons personeel waardeer het. Ek is egter jammer om te hoor van die reukprobleem in die badkamer. Dit is vir ons belangrik om sulke kwessies te aanspreek en ons sal onmiddellik ‘n oplossing vind om die situasie reg te stel. Jou terugvoer help ons om te verbeter en ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou weer te verwelkom en te wys dat ons na jou kommentaar geluister het. Beste groete, Don

Theo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie aangenaam. Die verblyf was uitstekend. Sou aanbeveel dat meer kombuisgereedskap verskaf word (opskeplepel, eierspaan, braaitang ens).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See
Hallo Theo, Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ek is bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Ek waardeer jou voorstel oor die kombuisgereedskap en sal dit beslis oorweeg om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. Ek wil ook graag noem dat ons binnekort twee nuwe luukse kamers by Zur See sal hê. Hulle sal ‘n nog meer besonderse ervaring bied, en ek hoop jy sal een van hulle probeer tydens jou volgende besoek. Ons waardeer jou terugvoer en sien uit daarna om jou weer te verwelkom! Beste groete, Don

Hans J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Aangenaam, ontspanne en veilig. Dit was my derde keer wat ek die verblyf gebruik het en sal weer so maak. Baie veilig en baie aangename blyplek. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die blyplek is baie aangenaam in 'n ontspanne area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See
Hallo Hans, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en vir jou herhaalde besoeke! Ek is bly om te hoor dat jy weer 'n aangename, ontspanne en veilige verblyf by ons gehad het. Dit is altyd 'n plesier om jou te verwelkom, en ek waardeer die vriendelike woorde oor my behulpsaamheid. Ons is ook opgewonde om te deel dat ons binnekort twee nuwe luukse kamers by Zur See sal hê. Hierdie kamers sal 'n ekstra vlak van gemak en luuksheid bied. Ons hoop jy sal die kans kry om hulle te probeer tydens jou volgende besoek. Dankie weereens vir jou lojaliteit en ek sien uit daarna om jou weer te sien! Beste groete, Don

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 305
R1 305 R718
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 305
R1 305 R718
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303ef2cf86700ee14ce917541120c3d419764e5a9d709917e7eef1c1fbf40f5fb34240e71153427a65b0c48bb65277d0907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 305 nouVanaf R718 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang