Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zur See

Spesiale Aanbod 45% af

Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mrt 2024 tot 1 Mrt 2027.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 305 R718 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zur See skuil minder as 1 km vanaf Salmon Bay Beach en die privaat eenhede bied asemrowende see-uitsigte, gratis WiFi en gratis, privaat parkeerplek. Die verblyf is te midde van welige tuine en binnehowe geleë en bied 'n rustige oase net 'n entjie vanaf die see.

Hierdie gastekamers is ruim en elke eenheid spog met 'n balkon met buitesitplek en 'n privaat braai-area. Daar is 'n knus sitarea met 'n platskerm-satelliet-TV en 'n privaat badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Linne en handdoeke word in elke eenheid voorsien.

Gaste kan in ons tuin ontspan of die nabygeleë strande verken, insluitend Clarke Bay Beach, Granny's Pool Beach en Zimbali Beach. Daar is 'n 24 uur-ontvangs en sekuriteit.

Zur See is net 14 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en bied maklike toegang tot alles wat Ballito kan bied, van sy lewendige eettoneel tot sy verskeidenheid ontspanningsaktiwiteite.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Vivienne C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing little gem - great hosts - all round great experience! Zur See is a hidden gem and the host is great. He and his team went out ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ryno O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ontspan en geniet. Baie lekker en vriendelike diens.
Sep 2024
Linda P
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and clean. This place is spectacular, and beautiful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Soos altyd lekker gebly. Die opgraderings is pragtig en baie funksioneel. Soos altyd lekker gebly. Die opgraderings is pragtig en baie funksioneel.
Sep 2024
Marina R
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Waarde vir geld wegbreek! Ons kuier altyd baie lekker by ZurSee. Dit bied ons alles wat nodig is. Ek hou van die ligging, veral.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zur See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 305
R1 305 R718
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 305
R1 305 R718
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303ef2cf86700ee14ce917541120c3d419764e5a9d709917e7eef1c1fbf40f5fb34240e71153427a65b0c48bb65277d0907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 305 nouVanaf R718 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang