Zuri Place
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox-weg 6, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zuri Place is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in Berea, Oos-Londen, bied. Dit is naby geriewe en besienswaardighede en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste kan tussen gastekamers en 'n selfsorgwoonstel kies. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer. Die gastekamers het elk ook lugversorging, 'n omsetter, yskassie, mikrogolfoond, lessenaar en 'n TV met Netflix. Die selfsorgwoonstel spog met 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea.
Gratis WiFi word voorsien en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oos-Londen Gholfklub, Beacon Bay Oos-strand, Nahoon Corner en die strand is 4 tot 10 km ver.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fox-weg 6, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox-weg 6, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap