Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zurich Garden Lodge

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Debbie V
1 nag
4.8
Jun 2021

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer netjies en skoon. Kan sien hulle restoureer nog hier en daar. Maar dit gaan baie netjies wees. Personeel gaan uit hul pad om te help met enige vrae en dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2021

Kamer was netjies en skoon, maar klein. Dit was baie lig deur die nag en raserig van buite. Ontvangs het verskoning vir geraas aangebied. Geen koffie- en teegeriewe in kamers. Ons het al baie beter gehad vir die selfde geld. Was nogal effens teleurgesteld.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nadine S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2019

Great service and friendly staff, value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2019

Kamers was nog nie reg om te verhuur nie. Was baie teleurgesteld. Geen bedkassies, geen stoel, geen kas, gate in mure met elektriese draadjies wat sigbaar is, gat in plafon. Een kamer wat sy ons aangebied het, het nie eers 'n wasbak in gehad nie. Geen bed- of badmatjies. Moes gaan vra vir tweede handdoek. Gat in laken. Duvet cover met geen duvet inner. Handdoeke verslete. Geen koffie- en teemaakgeriewe. Plastiek was nog op matras. Op TV was nog die sticker van hoe groot ens die TV is. Personeel was darem vriendelik, maar dis waar dit geëindig het. Nog nooit so 'n bloutjie geloop nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Zurich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 5, Benoni, Johannesburg, 1520, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4079631f4fdebc17e0b0b5a7cc821250eba8d9123662c937d8eabf5f4ee263e94f987106cef909cf3d8069cf866f83bb2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 5 Park Street Benoni 1520 Gauteng 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -26.187702903335 28.306189236176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang