Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuri's Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 22, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 850 R3 880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zuri's Cottage is in die gesogte Scott Estate in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap, geleë. Die kothuis spog met 'n enkelverdieping-uitleg, wat maklike toeganklikheid en gerief vir alle gaste bied. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die knus kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en albei het en suite-badkamers met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Zuri's Cottage het 'n swembad waar gaste 'n verfrissende duik kan neem of net langs die waterkant kan sit. Stap uit in die rustige tuin, ontspan en geniet die asemrowende uitsigte oor die see. Dit is die ideale omgewing vir ontspanning en verjonging.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Russies
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Emiley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • King-straat 22, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zuri's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 850
R4 850 R3 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 850
R4 850 R3 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 22, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c283098a9cffa30c73fdda139a94073ba3924249ba4853e1abb7e8b8a985d45df087398f85bf5de48aac3807ea0c688a04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 850 nouVanaf R3 880 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 22 King Street Scott Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04157 18.3642499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang