Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuurberg Mountain Village

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Marzane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

N weggesteekte juweel. Ons het baie lekker gebly! Alles was so mooi skoon, koffie en nog meer in die kamer! 'n Lieflike bad, groot stort en buitestort! Ons het albei aande aandete geniet en die span was so oulik! Ek dink hierdie plek is 'n juweel wat min mense van weet! Die omgewing bied nie baie, maar gaan om te rus, tennis te speel en 'n lekker rugmassering by die SPA!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies en goed ingerig. Van die ruimste en netjieste verblyf waar ons nog by was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Spesiale ervaring. Kos was keurig. Akkommodasie gemaklik en luuks, omgewing besonder mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Het dit baie geniet. Wonderlike ervaring en pragtige omgewing. Diens was puik en kos was heerlik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linnae P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Absolutely fabulous in a wonderful setting. We had a fabulous stay - food, service and the Inn is truly beyond expectations, and just so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derk H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Accommodation very good. Booked to meet up with family for X-mas lunch which was very disappointing at R450 a person. Untrained staff and limited selection/poor quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sally-anne H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2022

Pleasant stay. Road was mushy after rain. Dinner was good even though there was a power outage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2020

Beautiful setting, very tasteful furnished room. We stayed for 2 nights and had a wonderful, relaxed time. The food was also excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2020

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R3 310
R 3 310 R 2 317
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 310
R 3 310 R 2 317
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R335, Zuurberg-pas, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bf1acaef9397889f5b3c71faf7737db83935bbfae7d9c88ab28d8b3e7c303bf6a4b4f0c5f79dad8e8c4effe115ab3572ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 310 nouVanaf R2 317 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R335 Zuurberg Pass 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.351557730666 25.744488537311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang