Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuurberg Mountain Village

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Zuurberg Mountain Village
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marzane M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzane M

N weggesteekte juweel.

Ons het baie lekker gebly! Alles was so mooi skoon, koffie en nog meer in die kamer! 'n Lieflike bad, groot stort en buitestort! Ons het albei aande aandete geniet en die span was so oulik! Ek dink hierdie plek is 'n juweel wat min mense van weet! Die omgewing bied nie baie, maar gaan om te rus, tennis te speel en 'n lekker rugmassering by die SPA!

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie netjies en goed ingerig.

Van die ruimste en netjieste verblyf waar ons nog by was.

Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Spesiale ervaring.

Kos was keurig. Akkommodasie gemaklik en luuks, omgewing besonder mooi.

Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Het dit baie geniet.

Wonderlike ervaring en pragtige omgewing. Diens was puik en kos was heerlik. Sal dit beslis aanbeveel.

Linnae P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linnae P

Absolutely fabulous in a wonderful setting.

We had a fabulous stay - food, service and the Inn is truly beyond expectations, and just so peaceful.

Derk H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derk H

Accommodation very good.

Booked to meet up with family for X-mas lunch which was very disappointing at R450 a person. Untrained staff and limited selection/poor quality.

Sally-anne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sally-anne H

Pleasant stay. Road was mushy after rain.

Dinner was good even though there was a power outage.

Isabel M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Beautiful setting, very tasteful furnished room.

We stayed for 2 nights and had a wonderful, relaxed time. The food was also excellent.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mc Ingenieurswerke P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mc Ingenieurswerke P

Wow.

Dit was regtig baie lekker. Hulle kan dit oorweeg om 'n menu te verskaf vir aandete, ons het 3 nagte daar geslaap en raak gou moeg vir selfde kos.

Jan M. V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M. V

Waansinnig interessant.

Baie interessante en rustige plek.

Zelda N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Ongelooflik lekker!

Baie lekker gewees. Daar is vriendelike mense en en dis 'n mooi omgewing. Kamers pragtig. Die salon is uitstekend. Ons het mog nooit so 'n goeie massering gehad nie.

Lynda L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynda L

Gemaklik, netjies, gesellig met 'n nostalgies-geskiedkundige atmosfeer.

Pragtige area en nostalgiese plek. Die aandete en ontbyt is fris en heel lekker en die kothuise is netjies, gemaklik en skoon. Die badkamers is veral interessant!

Pieter K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Gasvry. Persoonlike aandag en diens. Pragtige omgewing. Vars lug (Alpine). Pragtige tuine.

Baie goed, sal weer gaan, want daar is nog baie goed om daar te doen en te ervaar.

Vanaf R2 450
R2 450 R2 083
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R2 083
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R335, Zuurberg-pas, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bf1acaef9397889f5b3c71faf7737db83935bbfae7d9c88ab28d8b3e7c303bf6a4b4f0c5f79dad8e8c4effe115ab3572ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 083 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R335 Zuurberg Pass 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.351557730666 25.744488537311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang