Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tamsyn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Peaceful location. Loved our stay! The accommodation was exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-marie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie goed ingerigte akkommodasie met baie stilte en kos vir die siel. Marlene het ons baie welkom laat voel en moeite gedoen sodat ons die rugby kon kyk. Hierdie huis skep 'n warm gevoel wat jou gemaklik laat ontspan. Sal definitief weer 'n draai moet maak in die somermaande sodat ons die omgewing beter kan verken. Dankie Marlene, julle dra regtig jul gaste se belange op die hart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslyn J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Fabulous. Everyone had a lovely time. Had a special weekend with family. 9 of us in total. The hot tub is well-used. The owner was available 24/7.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Amazing. Beautiful cottage in a tranquil setting with an amazing entertainment area. Well equipped and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerien C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lekker naweekwegbreek. Pragtige, gerieflike huis vir 'n groter gesin of groep vriende. Huis is heerlik ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Knus beddegoed en genoeg eksta komberse en handdoeke. Die gasvrou het regtig aandag gegee aan klein details soos sout, peper, ekstra hangplek vir handdoeke en handwasseep om haar gaste welkom te laat voel. Daar was niks tekort nie en pragtige blomme in die portaal. Die kuierstoep met gerieflike banke en stoele, groot vuurherd en stofie saam met warmbadjie is die beste deel van die huis! Ons het heerlik gekuier saam met ons vriende en die tieners het ook lekker fietsgery en gelê en lees op die banke. Die gasstoof, sonkrag en wifi was ook wonderlik. Daar is ook baie om te doen in die omgewing. Ons sal graag weer kom. ('n Eksta, aparte toilet sal baie help vir 'n groter groep gaste.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda F
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Onvergeetlik lekker gerus. Ons as 'n groep vriendinne het dié naweek bietjie weggebreek om ons batterye weer vol te kry, en was dit nou die lekkerste tydjie! Die hot tub was 'n groot wenner vir ontspanning en dan die rustigheid met die windjie wat so deur die bome waai wat jou na 'n sielsgelukkige plekkie! Die lekker verblyf met als wat jy benodig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Hi Amanda Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.

Ivan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Tranquility nestled between the dorpies of Stanford and Elim. We had a lovely stay at the Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie. The place is situated a few kilometers from town, which gives it that tranquility and security. The furnishing and decor was a beautiful surprise as was the outdoor jacuzzi. There is ample outdoor space for busy children and nature lovers. I strongly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Heerlike wegbreek met vriende! Ons 11 vriende het 'n heerlike naweek by Zuurknolsvlei gehad! Die stoep en 'hottub' was 'n treffer vir 'n kuiernaweek, vol toegeruste kombuis, goeie beddegoed en die huis is naby aan Stanford met 'n ordentlike grondpad. Die gasvrou was heeltyd in kontak met ons en soveel moeite gedoen om seker te maak ons geniet onsself! Lekker ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Lekker wegbreek van alles af. Lekker huis met baie spasie, die stoepgedeelte is wonderlik en ons het die meeste tyd buite spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie Johan, julle was model gaste. Kom gerus weer.

Izelle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Gesellig. Wonderlike, lekker gesellige akkomodasie. Skoon en netjies en die lekkerste beddegoed! Wonderlik met vriende en selfs familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dd9746e66b84c24b3609975736a468af4696443243bc31f81632581a1972009af4a579ab64ad86527223bcd10b5acea6bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Elim/Papiesvlei Road Zuurknolsvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.472813163358 19.57980717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang